DA snotkoppe en Kleinfontein

Mei 25, 2013 in Misdaad, RSA politiek

My mening is baie eenvoudig:

Die Kleinfontein mense se vrede is versteur en dis ‘n oortreding onder algemene reg. Hulle doen niemand skade nie en behoort uitgelos te word.

Ek wonder hoe sou die DA lede voel as ‘n komp mense voor hul deur kom staan en betoog, sonder enige wettige rede? Dit wat hulle as rede probeer voorhou is ‘n pot snot en ‘n miskenning van die reg tot self beskikking en vryheid van assosiasie.

5 antwoorde op DA snotkoppe en Kleinfontein

  1. Ek stem
    Los vir Kleinfontein en sy mense uit…

    • blikskottel het gesê op Junie 4, 2013

      Die DA het net beys hoe onverdraagsaam en rassisties hulle eintlik is…o ja en freakin stupid hulle jeug ook kan wees.

  2. Twakkies het gesê op Mei 26, 2013

    Ongelukkig was dit duidelik berekende en siniese politieke opportunisme. Eintlik soos alle politiek.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.