Gister se vertoonvlug kompetisie

Mei 20, 2013 in Uncategorized

Gister middag het ek toe uiteindelik kans gekry om erries af te neem, sommer so net duskant my huis. Dit was die streeks finale vir “aerobatics”.

 

8 antwoorde op Gister se vertoonvlug kompetisie

  1. ek-myself het gesê op Mei 20, 2013

    Mooi! LiefsteD sal dit nou geniet.

  2. tina10 het gesê op Mei 20, 2013

    Mooi foto’s!
    Geniet jou tydjie tuis

  3. klarisabet het gesê op Mei 21, 2013

    niiiiice! Jy was flink met die kamera {-;

  4. Ek kan sowaar nie uitmaak of dit die ware Jakobs is nie? Ek het ´n swaer wat die regte goed vlieg. Mooi foto´s.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.