Vet katte, vet gatte en arm gatte

April 17, 2013 in Belasting, Misdaad, RSA politiek

Ek gelees gereeld in die nuus hoe swart mense hulle broeke bevuil oor die ANC regime wat die koei melk sonder om aan hulle, die sogenaamde armes, te dink. Natuurlik doen die ANC dit, maar wat my regtig gruwelik demoer in maak is dat die kla gatte eintlik net wil deel in die koei se melk, of hulle dit verdien of nie.

Effektief gee hulle niks om wie die koei is, of aan wie die koei en die melk behoort nie. Is daai armes dan regtig enigsins meer regverdig of minder gulsig as die regime se vetgat, vet katte? Ek dink nie so nie.

Soos my Angolese vriend tereg opgemerk het: Swart mense soek verander in hul inkomste maar wil nie hulle maniere van werk, leef of spandeer verander nie. Die maklikste pad om dit te bereik is dus vir hulle om net met alle mag ook te probeer om die koei te melk…en as hulle ‘n gans sien, sommer die goue eiers te steel en die gans op te vreet.

Ongelukkig vir hulle is daar net te min koeie en ganse om hull tevrede te stel en die wat oor is sal een vir een padgee of planne maak om hulle besittings te beskerm.

 

8 antwoorde op Vet katte, vet gatte en arm gatte

  1. van watter nasionaliteit is jou Angolese vriend ?

    • Hy is ‘n pikswart Angolees wat in Suid Afrika gestudeer het en nou as beheer sisteem tegnikus werk op olie platforms.

  2. tina10 het gesê op April 17, 2013

    hehehehe… jy is vanoggend blatant rassisties!

    • Gladnie, ek praat die waarheid en die feit dat hulle wat so maak en dink swart is, is net dit, ‘n feit. So as hulle wit was, sou ek dan nie rassisties wees?

  3. Mense wat vasgevang is in ‘n slagoffermentaliteit,sal nooit iewers kom nie.Ons het dit reeds gesien voor apartheid afgeskaf is,wat ‘n gesukkel dit was met sekere armblankes.Vandag is die probleem soveel groter en die slagoffermentaliteit word lewendig gehou,want dit ontmagtig die massas!

  4. Koeie word min en die koeie is bietjie gatvol

Los ’n antwoord vir blikskottel. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.