Regering of maatskappy wat wins maak uit ons?

April 15, 2013 in Belasting, Misdaad, RSA politiek

Maak nie saak hoe ek daarna kyk nie, maar dis duidelik dat iewers groot fout is met wat ons as regering het of as regering sien. Die implikasies is groot as wat ek hier sien waar is. Wat ek wil weet is waar is die kontrak wat hulle het met my en waar en wanneer het ek dit geteken? Wie is die aandeelhouers en wie neem wins uit die maatskappy is die volgende vrae wat antwoorde moet kry.

6 antwoorde op Regering of maatskappy wat wins maak uit ons?

  1. tina10 het gesê op April 15, 2013

    Ek het geen idee waarna ek kyk nie

    • Die is ‘n bewys dat die regering en selfd die republiek as maatskappy geregistreer is in Amerika. Die implikasie is dat ons deur hulle as “stock” besit word en iemand ook wins moet wys en dis nie ons nie.

  2. Ek is nie seker wat ek hier bo sien nie.

    Ons het ‘n wonderlike regering wat weet hoe om ons land en sy geldsake te bestuur.
    Ek sien ons land is so florerend, vooruitstrewend en vermoënd dat ons regering vir Zim so ietsie kan oorstuur. Dis kastig ‘n lening, wonder net hoe oop aarde dit ooit terugbetaal sal kan word

    http://www.fin24.com/Economy/SA-approves-R900m-loan-to-Zimbabwe-20130415

    • As die regering en die republiek besighede is, soos hier aangetoon en bewys word, wie is die aandeel houers, wie maak die wins en is ons dan effektief net “stock” of besittings van daardie maatskappye? Ek het nooit iewers met so maatskappy ‘n kontrak onderteken nie, tensy iets gebeur het waarvan ek nie bewus was nie en verseker is so kontrak dan nie afdwingbaar nie. Die implikasie is dan dat deur belasting te vereis hule ‘m misdaad teen my pleeg en ook dat hulle statute nie op my bindend is nie.

  3. volgens ‘ internasionaal erkende regspraktyk ‘ is alle burgers seker maar outomaties aandeelhouers van hul regerende staats-maatskappy ? maar as die handtekening ‘n kruisie by die stembus sou wees het ek gelukkig ook nog nooit op enige algemene jaarvergadering vir die gemors wat tans aangaan gestem nie !

    • Dalk so, maar as daar moet ook manier wees om sogenaamde “consent to be governed” te verwyder. Indien nie is ons slawe.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.