Hoe lank nog….

April 4, 2013 in Belasting, Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

Ciprus se regering is vasbeslote om sy mense te beroof, Nieu Zeeland beplan dieselfde, ja selfs Holland en Slovenie lyk of hulle ook binnekort groot K..K het wat hul fens gaan slaat….

Nou hoe lank nog voor ons in die nuwe RSA ook gaan deurloop?

6 antwoorde op Hoe lank nog….

  1. ek dog “hulle” beroof “ons” reeds baie lankal ?

  2. eish – hoop net hulle vat my skuld ook!

  3. perdebytjie het gesê op April 5, 2013

    Dit is al hier…

Los ’n antwoord vir exionperfexi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.