Hoe lank nog….
April 4, 2013 in Belasting, Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek
Ciprus se regering is vasbeslote om sy mense te beroof, Nieu Zeeland beplan dieselfde, ja selfs Holland en Slovenie lyk of hulle ook binnekort groot K..K het wat hul fens gaan slaat….
Nou hoe lank nog voor ons in die nuwe RSA ook gaan deurloop?
exionperfexi het gesê op April 4, 2013
ek dog “hulle” beroof “ons” reeds baie lankal ?
blikskottel het gesê op April 8, 2013
Ja, maar nou wil hulle dit sommer openlik doen.
rosiemetdorings het gesê op April 4, 2013
eish – hoop net hulle vat my skuld ook!
perdebytjie het gesê op April 5, 2013
Dit is al hier…
blikskottel het gesê op April 8, 2013
Ek dink jy is reg.
blikskottel het gesê op April 8, 2013
Jy hoop verniet.