Party mense vat die waarheid mooi vas.

Maart 20, 2013 in Misdaad, RSA politiek, Snaaksighede

Verseker het die ou wat hierdie uitgedink het dit gedoen:

BEE = Bogus Enrichment Exercise

Ek kan nie anders om die hele AA, BBEEE ding en alles wat daarmee saamgaan met ‘n passie te haat nie.

 

5 antwoorde op Party mense vat die waarheid mooi vas.

  1. ek-myself het gesê op Maart 20, 2013

    Ja ek ook, en jy sien dit by elke nuwe werk wat geadvirteer word!

  2. helaas sal ons daarmee moet saamleef
    like it or not
    Jy ken die uitdrukking van hoes teen donderweer

  3. Tertius het gesê op Maart 21, 2013

    Bogus Enrichment Exercise wat toegepas word deur die African National Criminals.

    AA en BEE is soos politieke korrektheid – ‘n groot pot kak.

  4. nee man … die broederbond en die vrymesselaars moes met iets soortgelyk vervang word ? 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.