Vreedsame langnaweek

Maart 19, 2013 in Misdaad, RSA politiek

1.7m crimes a year not reported – SAIRR

2013-03-19 10:51

More than 3.3 million crimes occur per year and half of them are not reported, according to a survey published by the SA Institute of Race Relations.

Nou hoe op dees aarde kom daai verskoning vir ‘n president en sy ministers uit by die idee dat RSA heel veilig is en die meeste mense heel vreedsaam is? Ek dink hy kan nie lees nie, of nog erger kan lees maar verstaan bokkerol…of heel ergste

Hy gee net nie om nie….mense wat geld jaag het mos nie tyd vir omgee nie.

Een ding weet ek en dis dat die wiel draai en sy lang naweek sal kom en hy gaan dit nie as vreedsaam ervaar nie.

5 antwoorde op Vreedsame langnaweek

  1. tina10 het gesê op Maart 19, 2013

    Ek dink mense glo wat hulle wil glo en volgens hom en in sy luukse omgewing is alles mos vreedsaam – die honde blaf seker nie eers vir hom nie.

  2. Hierdie man se werklikheid is soooo ver verwyderd van die werklike werklikheid,dat hy nie meer weet wat die werklikheid is nie.

  3. eersdaags is plaasmoord nie meer ‘n wetsoortreding nie, maar selgs ‘n regstellende aksie ? @$#%& !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.