Boodskap aan die (on)regstelsel se pikkewyne

Maart 14, 2013 in Belasting, Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

Liewe Pikkewyne

Hiermee wil ek julle dalk so bietjie waarsku.

Met die dat daar al so paar van julle aan julle basse moes voel dat mense gatvol is vir julle en julle hele ou vrot reg stelsel, gaan lees gerus weer Bastiat se ‘The law” en sien of julle stelsel enigsins inpas by dit was ons, die vlees en bloed mense, nodig het. Ek  is oortuig ons kan maar net die sogenaamde “common law” of “law of the land” gebruik. Dit was vir baie jare al wat nodig was, tot die korporatiewe Zionisties geinspireerde commies besluit het om eerder ‘n stelsel van wettige roof in te stel.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/F-State-prosecutor-attacked-with-axe-20110210

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Top-advocate-attacked-injected-at-court-20130314

Wat het ons meer nodig as die eeue oue reels:

“Doen net aan ander dit wat jy aan jouself gedoen wil he.”

“Doen net wat jy wil solank dit op niemand se regte inbreuk maak nie of niemand skade berokken nie”

“Wees eerlike in besigheid”

en as jy nie so maak nie dan sal ons(die jurie van jou medemense), jou straf.

Teveel mense word vandag beroof in howe, ja beroof want dis wat dit is as iemand se geld, goedere, huis  of vryheid afgevat word terwyl daar geen mens is wat skade of besering kan wys nie. Sogenaamde “victimless crimes” is wat die regering deur sy statute skep en julle lot speel en deel lekker saam in die hele gemors.

Ons, die meerdeheid wat vryheid lief het, het genoeg gehad en reg oor die aardbol span ons saam om ons ware vryheid te herwin. Julle sal moet kies aan wie se kant staan julle, ons die mense of die korporatiew regering wat geen gevoel of lewe het nie.

Http://www.oppt.co.za

“If there is ever a fascist takeover in America, it will come not in the form of storm troopers kicking down doors but with lawyers and social workers saying. “I’m from the government and I’m here to help.”
― Jonah GoldbergLiberal Fascism: The Secret History of the American Left from Mussolini to the Politics of Meaning

8 antwoorde op Boodskap aan die (on)regstelsel se pikkewyne

  1. tina10 het gesê op Maart 14, 2013

    Liewe mens jy was lanklaas so bitter. Hoekom moet dit ‘julle’ wees?

    • Bitter, ja en met goeie rede want ek sien elke dag hoe mense beroof en bedrieg word deur hulle howe. Verseker is dit nie ONS(vlees en bloed mense)se howe nie, ja kan ook nooit wees onder siviele reg nie.

  2. Ag jy is so laf. Wys asb vir my waar in die gemenereg word bepaal aan watter kant van die straat mens moet ry.

    • Hoekom moet dit bepaal word en watter mens word skade aangerig of beseer deur aan enige kant van die pad te ry? Die uitgangspunt van julle stelsel is om mense te straf en geld te maak uit “misdade sonder enige besering of skade”. Onder algemene reg word jy gestraf juis wanneer iemand beseer is of skade bewys word. Dus sal jy stadiger ry en verseker goed seker maak jy jaag nie kak aan nie en as jy dit wel doen gaan jy swaar gestraf word.

  3. Tertius het gesê op Maart 15, 2013

    Blikskottel, moenie jou asem op die liberale poespaleis se skape mors nie. Dis nie die moeite werd nie. Hulle sal teen 180km/h teen ‘n fokken muur vasbliksem en dan nog steeds glo daar is nie ‘n muur nie.

  4. Tertius het gesê op Maart 15, 2013

    P.S. – Vreemd dat daar altyd vir jou gesê word “jy is laf” of “jy is dom” of “jy is pateties”…altyd die ad-hominem argumente; seker omdat die vermoë om ‘n opinie te vorm uiters kak is.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.