As jy sukkel met sleutels, kyk hier.

Maart 9, 2013 in Snaaksighede

10 antwoorde op As jy sukkel met sleutels, kyk hier.

  1. Ek gaan hierdie ene onthou!

  2. tina10 het gesê op Maart 9, 2013

    Dis lekker slim… mens breek maklik jou naels daarmee

  3. vega het gesê op Maart 9, 2013

    Ek sal eers my sleutels moet soek en dan die staple remover 🙂 Dis ‘n oulike idee vir mense soos ek wat my naels en tande breek op goeters wat moet oopgebuig word.

  4. @blikskottel
    Thanx. Jy maak my dag. Net gister het ek ‘n vingernael gebreek met my buite-hekke se bleddie sleutelring!
    Bring nog tips aub.

  5. Oulike plan!Ek breek altyd ‘n nael met hierdie soort van operasie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.