Uit die mond van die Egiptenaar

Maart 4, 2013 in Internasionale politiek, Snaaksighede

Met die dat ek nou ‘n projek vir ‘n Engelse maatskappy doen het ek weer baie nuwe mense ontmoet. Die eerste keer werk ek nou saam met ‘n Egiptenaar, nogals ‘n heel skaflike en skerp knaap.

So praat mens nou mos maar oor alles en nog wat en vra ek hom toe uit oor al die gebeure in Egipte.

Sy mening was kort en kragtig:

“In Egypt, the Egyptions are idiots.”

4 antwoorde op Uit die mond van die Egiptenaar

  1. tina10 het gesê op Maart 4, 2013

    As mens naby jou landgenote woon word mens mos maar bewus van die tekortkominge l

  2. vega het gesê op Maart 4, 2013

    Waarmee motiveer hy sy stelling?

    • blikskottel het gesê op Maart 4, 2013

      Hy reken Egipte is slegter af nou as voor die revolusie, so erg dat hy sy gesin wil vat en waai. Tydens revolusies kom die slegstes meestal in beheer deur mooi pratjie, nes ook in RSA gebeur het.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.