3de Parys verdagte uiteindelik vas

Februarie 23, 2013 in Misdaad, RSA politiek

‘n Derde verdagte is uiteindelik vasgetrek vir die moord op twee ou mense naby Parys, my tuisdorp.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/3rd-arrest-for-Parys-farm-killing-20130222

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Moord-op-plaas-50-boere-by-hof-20130118

Suspect ‘proud’ of killing farmer Johan Strydom – Censorbugbear 

censorbugbear-reports.blogspot.com/…/suspect-proud-of-ki…

Mar 4, 2011 – Crime Busters of SA: farm murders 2001-2003 …… in detail the way in which Buffelshoek farmer Johan Strydom was tortured to death

 

Rural Murders | CENSORBUGBEAR.org

www.censorbugbear.org/rural-murders/

 

Popular comedian and radio personality Soli Philander’s family has been Eugene Schaefer was found murdered at her home in Parys in the

http://www.iol.co.za/news/south-africa/philander-devastated-by-family-murder-1.279962

Ek wonder nou of die polisie base ook ‘n top ondersoeker gaan aanstel om dit saak te ondersoek. Indien nie is die vraag of die wrede moord op twee weerlose ou mense dan van minder belang is as die Oscar Pistorius saak. Op CNN twee aande terug kon ek nie glo hoe absoluut onindrukwekkend die baas van die cops was nie. Die mense wat haar gesien het kon sekerlik nie ander gedoen het as om te wonder hoe de hel kan so ‘n persoon in so ‘n belangrike pos sit nie. Ek kan ook nie sien hoe nie, behalwe dat sy deur iemand aangestel is wat self vet deur die blare is.

Gelukkig het ons lokale Parys magistraat, ‘n dame van Indiese afkoms, darem besluit dat die verdagtes in aanhouding sal bly. ‘n Groot klomp plaaslike mense het ook vreedsaam betoog tydens die verhoor om tekenne te gee dat hulle die lot agter tralies wil sien bly.

Genoeg is genoeg en in en om Parys het ons GENOEG gehad van moorde op onskuldige ou mense.

 

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.