Lincoln, die movie en dan die regte man!

Februarie 18, 2013 in Internasionale politiek

Met die dat die fliek oor Lincoln nou so in die nuus is het ek bietjie loop Google oor die ou en sy lewe. As ek na die stuk kyk was hy blykbaar ook maar geen engeltjie nie..hang seker af wie kyk na hom.

In Abraham Lincoln’s Emancipation Proclamation of Sept. 1862 he said: “I have urged the colonization of the Negroes, (back to Africa), and I shall continue. My Emancipation Proclamation was linked with this plan (of colonization). There is no room for two distinct races of White men in America, much less for two distinct races of Whites and Blacks. …I can think of no greater calamity than the assimilation of the negro into our social and political life as our equal … Within twenty years we can peacefully colonize the Negro … under conditions in which he can rise to the full measure of manhood. This he can never do here. We can never attain the ideal union our fathers dreamed, with millions of an alien, inferior race among us, whose assimilation is neither possible nor desirable.”

10 antwoorde op Lincoln, die movie en dan die regte man!

  1. adage het gesê op Februarie 18, 2013

    🙂
    Ek sien uit name die kommentaar op joy blog

  2. Nou wonder mens tog, gegewe die steeds ondergeskikte rol van Afro-Amerikaners in die VSA (minder geskool, ‘n groter persentasie in die tronk, ongelyke inkomste) – is dit a.g.v. mense soos Lincoln se rassisme?

  3. Eina, Dokter…
    My seun het laas jaar twee boeke oor die ou gelees…een was ‘n Christelike biografie oor hom wat een van die voorgeskrewe werke by sy skool was, (swak, sugarcoated boek) en die ander ene was die fiksieverhaal ‘Abraham Lincoln – Vampire Hunter’…swakker boek waarvan ook n (swak) fliek gemaak is. Raai watter ene het hy as vyftienjarige tienerseun die meeste geniet? (-; Hoe ons n persoon evalueer en wat uit sy nalatenskap ons kies om te gegruik, hang maar altyd af van hoe hy aan ons voorgehou word, en watter van sy uitsprake die beste inpas by of bots met ons eie lewensbeskouing.

  4. Damn….edit asb my spelfoute reg laat dit nie so sleg lyk nie…

  5. Ek het die fliek gaan kyk en was nie vreeslik beïndruk met die man nie.Hy was maar effe vreemd en het ook maar sy vrou afgeskeep.Mens moet egter oppas om volgens ‘n fliek iemand te oordeel,want uiteindelik is dit die skepper van so ‘n film,(in hierdie geval Steven Spielberg)se eie interpretasie van wie die man was.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.