Suid-Afrika bied nie ware vryheid

Januarie 16, 2013 in Misdaad

 

Krediet aan: Die Vryburger

Volgens ‘n omvattende navorsingswerk wat gedoen is deur die “Fraser Instituut” in Kanada, tesame met “Liberales Instituut” van Duitsland is New-Seeland die wereld se nommer een land wat vryheid betref.

Suid-Afrika is maar in die 69 ste plek uit 123 lande.

Dié nuwe werk is in ‘n boek “Towards a Worldwide Index of Human Freedom”, bekend gestel en word as die mees omvattende werk oor menslike vryheid bestempel..

In die navorsing is ondermeer ook gekyk om na vryheid van spraak, godsdiens, individuele ekonomiese keuse en assosiasie in die betrokke lande te meet. Hulle het ook na misdaad en geweld, vryheid van beweging, wetlike diskriminasie en die vryheid van vroue gekyk.

Die onderskeid tussen persoonlike en ekonomiese vryheid word duidelik in die Afrika-lande in die indeks gesien.

Uganda het ‘n punt van 7,3 uit 10 gekry vir ekonomiese vryheid terwyl Suid-Afrika 6,75 gekry het. Uganda lê laer as Suid-Afrika op die indeks omdat Uganda se algehele punt 6 is teenoor Suid-Afrika se 6,94. Dit wys dat dit beter is om sake in Uganda te doen, maar waarskynlik beter is om in Suid-Afrika te woon.

Natuurlik het jy as blanke in RSA ook ‘n 100 X beter kans om deur ‘n swart persoon vermoor te word…..maar die konstitusie reken darem jy het die reg om te leef. Watte wonderlike stukkie papier is dit nie waarop die reg geskryf is nie, net jammer die moordenaars lees dit nie, verstaan dit nie en gee nie ‘n duiwel om nie en nog minder die politici en die jammerste van alles, ander wat ook op die teiken lysies is nie.

4 antwoorde op Suid-Afrika bied nie ware vryheid

  1. tina10 het gesê op Januarie 16, 2013

    Eish Natuurlik as die getalle so groot verskil gaan daar van die grootste groep die meeste moordenaars wees…

    • Antie, kyk na die persentasies om die werklike probleem te sien. Selfs in Amerika wys dit duidelik dat swartes baie meer wittes vermoor, as persentasie, as wat wittes dan swartes vermoor. Die getalle is een ding, maar die regte waarheid is in die persentasie statistieke.

  2. Ai, ek wens die Here het net een kleur mens gemaak. 🙁

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.