Parys my tuisdorp (moorde skok)
Januarie 15, 2013 in Misdaad
Die name van ‘n bejaarde egpaar wat dood aangetref is op ‘n plaas naby Parys in die Vrystaat, is bekend gemaak. Hulle was die 77-jarige Ernest van Rooyen en sy 72-jarige vrou, Annetjie. Hulle is gistermiddag laas lewend op hul plaas Somerset gesien. Die polisie sê die man se liggaam is op die vloer aangetref en sy vrou se liggaam is in ‘n vrieskas gevind. ‘n Plaaswerker het op hulle afgekom.
Die jongste moorde volg op ‘n soortgelyke moord verlede week op Belfast in Mpumalanga toe ‘n egpaar ook in ‘n vrieskas dood gekry is.
Hoe lank gaan dit nog vat voor genoeg mense wakker word en besef dat daar geen manier is wat die verkillende volke en kultuur groepe in RSA nie suksesvol en veilig ‘n land kan deel nie?
ek-myself het gesê op Januarie 15, 2013
Dis aaklig en baie wreed, seker nie veel uit die huis gevat nie, net gemoor!
blikskottel het gesê op Januarie 16, 2013
Presies….niemand sal my oortuig die moord is nie haat en rassisties geinsprireer nie.
tina10 het gesê op Januarie 15, 2013
Nou wat stel jy dan voor?
blikskottel het gesê op Januarie 16, 2013
Verdeel die land en kry klaar. Niks is maklik nie, maar as die keuse is tussen die dood en ‘n moeilike oplossing wat lewe verseker, dan kan jy die dood kies, ek sal nooit.
kopkrapper het gesê op Januarie 16, 2013
@blikskottel : ek (en ons) deps dan die hele Transkei en die hele Ciskei as ‘n enigste Onafhanklike Soewereine Boere Volkstaat , asseblief en baie baie dankie …. 🙂
exionperfexi het gesê op Januarie 16, 2013
@blikskottel : dan deps ek ( en ander mense soos ek ) die hele Transkei en die hele Ciskei as ‘n gebied vir ‘n onafhanklike soewereine Boere Volkstaat ~ modereer ook maar die mening uit as jy dink vryheid van blogspraak is onvanpas — ek komtaar soms as “kopkrapper” as ek nie wil aanmeld op die blogs nie .
blikskottel het gesê op Januarie 17, 2013
Ek stop niemand om sy hart te skryf nie…en ja dink net as ons die Transkei kry en suksesvol maak , hoe kakkerig gaan die swartes lyk wat al jare lank niks reg kry nie en net die hele plek opneuk. Ek dink hulle weet dit ook, daarom dat hulle ten alle koste ons Boere volk so wil vashou of eerder gevange wil hou in die eenheidsstaat.
thys het gesê op Januarie 15, 2013
Verduidelik vir my wat moet ek vanaand doen om “wakker” te word?
Dalk is ek reeds wakker, maar op ‘n praktiese noot, indien mense “miraculously” besef ons kan kwansuis nie deel nie, wat moet ons doen? Gee vir ‘n verandering iets prakties, iets implementeerbaar, ek luister.
blikskottel het gesê op Januarie 16, 2013
Verdeel die land en kry klaar. Niks is maklik nie, maar as die keuse is tussen die dood en ‘n moeilike oplossing wat lewe verseker, dan kan jy die dood kies, ek sal nooit.
rosiemetdorings het gesê op Januarie 15, 2013
Almal word darem nie vermoor nie, sommiges word net erg vermink of rot en kaal besteel
blikskottel het gesê op Januarie 16, 2013
Jy sal verbaas wees oor die redes vir dit.Dis absoluut haat en rassistiese aanvalle wat die tipe ding laat gebeur.
Aapstert het gesê op Januarie 16, 2013
Dit is net so siek!
blikskottel het gesê op Januarie 16, 2013
Absoluut en dis nie asof mense besef wat die gevaar is en saamstaan om dit teen te staan nie. Daar is net geen manier wat die eenheids staat veilighed aan enige iemand kan gee nie.