Kies jou marionet

November 7, 2012 in Internasionale politiek

Met die Amerikaanse verliesing basies afgehandel net dit: Hulle het elke een nou gestem vir die marionet wat hulle dink die beste is. Persoonlik dink ek hulle gaan net slegter af wees onder Obummer.

Hoeveel meer skuld moet hy maak voor daardie mense wakker word? Dalk skrik hulle wakker as dit heeltemal te laat is en die Sjinese reg is om doodeevoudig oor te neem.

12 antwoorde op Kies jou marionet

  1. ek glo ek sou ook so gestem het, eerder as om net as ‘n onderdanige slaaf vir ‘n man te vertel hoe goed/oulik/slim hy is. Mormone gebruik vroue soos slawe wat net ‘n ander vorm van diskriminasie is. Die hele Amerikaanse politiek is verrot. Al wat jy doen is om tussen twee euwels te kies.

  2. die Japanese het laaakal die U S of A se ekonomie in effek, en in totaliteit, oorgeneem – Die Sjinese sal dus eers verby hulle moet kom om Obama se Koninkryk “oor te neem ” / te nasionaliseer/ te annekseer …

    • Miskien, ek dink die Japanese is amper soos ‘n buffer teen die Sjinese. Verseker sal Amerika die Japanese sover moontlik help en dus as so buffer wil hou.

  3. maryna het gesê op November 7, 2012

    As die VSA val, staar China ‘n ernstige ekonomiese krisis in die gesig. Maar ek stem saam oor die marionet stelling.

    • Amerika sal nie sommer net val nie. Ek dink eerder s
      sommige state sal wegbreek en dit sal tot hul sukses lei. Dis al lankal wat ek dit voorspel en daai noord/suid breeklyn bestaan nog en raak al hoe meer duidelik.

  4. Darem is hulle marionet heel beter as ons ou lappop. Ons poppe spel is ‘n grap.

    Obama lees darem nie elke woord wat hy sê van ‘n stuk papier af nie

  5. adage het gesê op November 7, 2012

    Jy het mos nie ‘n brein nodig om te kan stem nie. In die VSA is dit ooknie een man een stem nie. Ek sien heelwat boeke van Amerikaners wat reken die nageslag gaan hulle voorstate baie kwalik neem want die skuld gaan vir agterkleinkinders nog geld.

    • Die hele ding daar gebeur omdat daar alhoemeer nie blankes is wat stem. Hulle sienings is helemal anders as dit wat die blanke volksvaders van Amerika in gedagte gehad het. Nog een groot multi kulturele gemors aan die gebeur, dis wat daai plek is.

  6. celia het gesê op November 7, 2012

    Ek dink alle politici is maar dieselfde.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.