Jesse Jackson (en ander swart rassistiese leier veroorsaak meer misdaad)

Oktober 30, 2012 in Misdaad

In die Rodney King saak uit Amerika, waar King deur blanke polisie manne opgeneuk is, het swart leiers hul bekke groot oop te rek gehad. In ‘n ander saak is ‘n blanke ou, ene Denny, deur nie-blanke polisiemanne aangerand en raai wat? Die selfde swart leiers het die as “justifiable expression of rage,” to quote black author Cornel West” verklaar.

Terwyl King met sy dronkgat bestuur het, hom teengesit het teen arrestasie en geweier het dat hy deursoek word vir wapens, was Denny net op die verkeerde tyd op die verkeerde plek. Die vier kluite wat Denny aangerand het was deur swart leiers ondesteun wat wat gevra het hulle moet onskuldig bevind word, bid jou aan. Die howe het onder die druk geswig en drie het basies niks oorgekom nie. In Jesse Jackson se woorde: ” Ons het die wit man in sy eie spel oorwin”. Die een ou het darem ‘n 10 jaar vonnis gekry.

Johan Cager, a dominee van “First African Methodist Episcopal Church in South Central Los Angeles” het die 10 jaar vonnis beskryf as “”a gross miscarriage of justice”, wat net weereens bewys dat swart leiers heeltemal bereid is om misdaad oor te sien en te anvaar, sou dit deur swartes gepleeg word.

Is dit nie ook waar in Suid Afrika nie? Natuurlik is dit, kyk maar net na die swart myners wat moord pleeg en niks oorkom nie, politici wat julle stinkryk steel en nog baie nader sake. Daar is net altyd verskonings vir die tipes, maar blankes, soos in die Boeremag saak, word in lokvalle gelei en met skelmstreke toegesluit.

Dit was nog altyd net kinders en malles wat nie aanspreeklik gehou kon word vir misdade nie, is dit dan nou so dat swartes ook by twee gevoeg moet word? Duidelik lei die tipe rassistiese uitkyke net tot meer misdaad aangsien swart oortreders voel hulle doen niks verkeerd nie, hulle leiers doen tog dieselfde en ondersteun hulle doen en late…..ja tot in die howe.

Dis om van siek te word.

10 antwoorde op Jesse Jackson (en ander swart rassistiese leier veroorsaak meer misdaad)

  1. Tertius het gesê op Oktober 30, 2012

    Die sogenaamde “demokratiese denke” wat deesdae in Suid-Afrika aangehang word, is maar net ‘n kodewoord vir rassisme.

    • Rassisme is niks ander as uitdrukking wat mense doen omdat hulle nie waarlik vry is as nasie nie. Demokrasie is niks anders as mobrule nie.

      • Tertius het gesê op Oktober 31, 2012

        @blikskottel

        Ek dink die ANC het die wyse waarop demokrasie werk op papier, maar hulle is onbevoeg om dit prakties te kan toepas. As hulle wil hê almal moet gelyke regte hê, dan moet hulle die woord by die daad voeg, maar hulle weerspreek hulself konstant. Swart ekonomiese bemagtiging en/of regstellende aksie is in my opinie niks anders as diskriminasie teen blankes nie. Ja, stel mense van alle rasse in poste aan, maar doen dit op meriete en NIE op grond van velkleur nie. As hulle voel dat apartheid so verskriklik boos was, dan moet hulle dit vervang met iets wat beter is, maar op die oomblik lyk dit regtig nie vir my asof hulle iets implementeer wat enigsins beter is nie. Die groot misdaadsyfer, die helse aantal korrupsie en bedrog en ook die werkloosheidsyfer onder alle rasse in die land spreek vanself…

        Jammer as ek dalk ‘n bietjie van die punt af geraak het, maar ek het sommer maar net so oor die algemeen my opinie uitgespreek.

        Groete.

        • Jy is rge, maar mis een belangrike punt. Ons is nie almal eners nie, was nog nooit nie en sal nooit wees nie. Dis hoekom eenheids state nooit vrede het nie. Die dag as ons dit aanvaar en dan ons paadjies skei, net dan sal dinge verbeter vir almal.

        • Jou opinie is reg, maar wat is die oplossing? Myne sal werk: Nl, verdeel die land en kry klaar.

  2. Jy het mos al die teorie gehoor ? Per definisie is iemand net rassisties as so iemand van die mening is dat sy eie ras verhewe is bokant ‘n ander ras of ander rasse. Dit postuleer dan dat swart mense nie rassiste kan wees nie. Maar ek koop nie daai ene nie en glo dus ook dat alle rasse ongelukkig rassistiese neigings kan toon.

  3. Faansie het gesê op Oktober 31, 2012

    Wat jy hier sê is baie waar.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.