Obama and the schoolboys

Oktober 18, 2012 in Sonder kategorie

President Obama goes to a primary school in the USA to talk to the children and ‘drum up’ some much needed support and PR.

After his talk he offers a question time for the children and the following occurs: One little boy puts up his hand and Obama asks him his name. ” Stanley ,” responds the little boy. “And what is your question, Stanley ?” “I have 4 questions, president Obama”

First, why did the USA Bomb Libya without the support of Congress?

Second, why are you President when John McCain got more votes?

Third, whatever happened to Osama Bin Laden?”

And fourth, why are we so worried about gay-marriage when 1/2 of all Americans don’t have health insurance?

Unfortunately, just then, the bell rings for recess. Obama informs the kiddies that they will continue the question time after this recess. When they resume, Obama says, “OK, where were we? Oh, that ‘s right: question time. Who has a question?” Another little boy puts up his hand. Obama points him out and asks him his name. “Steve,” he responds. “And what is your question, Steve?” Actually, I have 6 questions.

First, why did the USA Bomb Libya without the support of Congress?

Second, why are you President when John McCain got more votes?

Third, whatever happened to Osama Bin Laden?

Fourth, why are we so worried about gay marriage when 1/2 of all Americans don’t have health insurance?

Fifth, why did the recess bell go off 20 minutes early?

And sixth, what the f……k happened to Stanley?”

16 antwoorde op Obama and the schoolboys

  1. briljant!!!

  2. Neander het gesê op Oktober 18, 2012

    Ek kan antwoord::
    1 Geen groot moondheid het kongres toestemming nodig nie.
    2 Dis kies kollege stemme wat tel nie totale stemme nie.
    3 Osama is uitgevat nes Ghadaffi om olie te bekom.
    4 Gay marriage het te doen met menseregte, terwyl medies met eie geld te doen het.
    5 Die klok lui om Obama te beskerm.
    6 Stanley is uitgevat nes Ghadaffi en Osama.

  3. Ek dink ook so.

  4. Dus is alles lekker boos daaikant.

  5. Hehehehehe!

  6. Neander het gesê op Oktober 18, 2012

    Dis boos in alle regerings, want ons het met mense te doen wat eie belang najaag.

    Skuus, wil nie jou tyd mors nie, maar ek het die aanhaling al talle kere gegee.:
    “Die mens bemagtig homself fisies deur die fanatiese najaag van plesier, gemak en sekuriteit,
    en geestelik deur die manipulering van teorie, ideologie en intellek”.

  7. Nee, jy mors verseker nie my tyd nie. Ek sien altyd nogals uit na jou menings.

    Kyk bietjie hierna en wat dink jy?

    http://www.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv02039/04lv02103/05lv02120/06lv02123.htm

  8. Ek giggel ook lekker saam.

  9. Neander het gesê op Oktober 18, 2012

    Voowaar ‘n skrikwekkende moontlikheid.
    Ek stem saam.

  10. Carol460 het gesê op Oktober 18, 2012

    Bwaahaahaa ! XXX

  11. toemaar wat – volgens die Maya se kalender is 21 Desember 2012 die einde van die wereld wat beteken die ANC sal net so 2 weke nog aan bewind wees na hul Mangaung-konressie

  12. TS het gesê op Oktober 18, 2012

    mmmmmmmm

  13. Ha ha ha..

  14. mmm, wat?

  15. Enige onnie behoort tog die ene te geniet.

  16. Minder skrikwekkend as dit wat in die huidige RSA aan’t gebeur en nog oppad is.

    Kyk sommer vir jouself hierso:
    http://www.facebook.com/pages/Plaasmoorde-is-n-Werklikheid/279414223315

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.