The Nobel prize..you cannot be serious!

Oktober 14, 2012 in Sonder kategorie

I think this picture says enough and in my view the Nobel peace prize has become noting more than a piece of useless garbage.

11 antwoorde op The Nobel prize..you cannot be serious!

  1. TS het gesê op Oktober 14, 2012

    Vir ‘n keer stem ek met jou saam

  2. louisna het gesê op Oktober 14, 2012

    Vreemder as wigte en teenwigte se ontvanger?

  3. Wragtag, dear Henry!
    Wraggies wragtag

  4. Hierdie opstootjies is nie werklik oorlog nie.
    Europa ken van.

  5. Ek het niks gese nie!

  6. dit is so onverstaanbaar soos die *puckrocgroep*
    ” Die Antwoord ” – if that’s suppose to be the answer , what was the #$%@&! question ?

  7. Ander kere stem jy nie saam nie want jy sien dalk nie die gevare nie…maar ek sal jou kan reghelp.

  8. MMM dalk so.

  9. Die EU veroorsaak oorlog in mense se huise deur hulle te beroof.

  10. Nou praat jy.

  11. louisna het gesê op Oktober 15, 2012

    Ek is bly jy stem saam.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.