Verwondering van ‘n regter

Julie 26, 2012 in Sonder kategorie

Die Regter in die Rivonia-saak (einste Quartus de Wet wat die doodstraf in 1942 opgelê het aan die Ossewa Brandwag- en Stormjaerlid H.S. van Blerk) het openlik in 1964 sy verwondering uitgespreek dat die Rivonia-aanklagte nie Hoogverraad ingesluit het nie. Want dan sou Mandela en sy maters ongetwyfeld kwalifiseer vir die galg.Teen 2003 is Mandela ‘n oud-President van Suid-Afrika en steeds heel lewendig. ‘n Afgod wat self nooit enige Christenskap bely het nie, maar nogtans as’t ware aanbid word – ook deur sekere Blanke “Christene”. Al het Blank én nie-Blank dekades lank onder die bom-aanslae van “Madiba” se terroristebendes deurgeloop.

Blikskottel: Is net so verwonderd oor die miljoene wat die ANC steel en niks gebeur nie.

26 antwoorde op Verwondering van ‘n regter

  1. TS het gesê op Julie 26, 2012

    Ek sukkel maar nog altyd om te besluit wie die meeste gesteel het…

  2. Jou barbaarse rassisme oorskrei all perke van redelikheid. Jy behoort jou te skaam. Hierdie pos is in uiters swak smaak.

  3. Nee, ek stel net daai regter aan die kaak..jy praat dus kak.

    Maar ek wil graag jou regs mening hoor oor die ding rondom Mandela en hoe dit vergelyk met die ander saak genoem?

    ..en ja, die bomme is feite..en ook wie daardeur gedood is.

  4. Die ouditeur generaal bewys al die laaste 10 jaar dat die ANC die spel van steel loshande wen…kyk die nuus, dis heeltyd op in die laaste paar dae.

  5. Vetjan het gesê op Julie 26, 2012

    Dit is ‘n pluspunt vir Mandela indien hy nie ‘n dweper soos jy is nie.

  6. Dweep se moer, beledigings soos die is ek gewoond wat dit is al wat mense soos jy kan gebruik wanneer jy geen verweer kan uitdink nie. Verder net so terloops: Ek absoluut teen die doodstraf.

  7. Neander het gesê op Julie 26, 2012

    Net 13 uit 343 Munisipaliteite skoon, dieander steel en bedrieg.
    http://www.iol.co.za/news/politics/clean-audits-for-only-13-municipalities-1.1347805#.UBDtLmH9Nr4

    Mandela was aangekla vir hoogverraad,maar na 4 jaar teruggetrek.
    http://news.bbc.co.uk/onthisday/hi/dates/ stories/june/12/newsid_3006000/3006437.stm

    Tambo en Mandela het gesamentlik toestemming vir die Kerkstraat bom gegee.
    http://crime-of-apartheid.blogspot.com/2011/01/20-may-1983-mandelas-church-st-bomb.html

  8. TS het gesê op Julie 26, 2012

    Wat van die steel van ander se menswaardigheid 30 jaar gelede en weet jy toe was daar ook ‘n soustrein en het die hoëkoppe ook maar hulle bedjies geveer.

  9. sirpsa het gesê op Julie 26, 2012

    Dankie tog hy het geen Christenskap of enige ander godsverering bely nie, want dan sou weerwraak pleks van versoening waarskynlik ons voorland gewees het.

  10. presies Tina. Watter prys word op menswaardigheid geplaas.

  11. Persoonlik is ek nie n Mandela fan nie.
    Ek vra myself nog gereeld die vraag: Hoe is dit moontlik dat die man vir 27 jaar in die tronk was, vir sowat 7 jaar in die publieke lewe gewerk het, en kon aftree met miljoene in die bank.
    Wat die steel betref. Die vorige regering het ook gesteel, miskien meer miskien minder as die huidige regering. Wat jy wel moet byreken is dat tydens die NP se bewind, pressfreedom nie so was as wat dit vandag is nie en daarom was baie dinge wat gebeur het nie so opsigtelik nie.

  12. een van van Blerk se medepligtiges wat ook die doodstraf gekry en toe net betyds begenadig is, was later jare my wiskunde onderwys. Danksy hom het ons ampertjies onse gatte gesien.

  13. Tina, ja die vorige bestel het sekerlik ook maar vir hulleself goed gesorg. Die wereld ekonomie is ‘n krisis, sood dis nie net die regering se skuld nie, maar minstens was daar destyds ook geld teruggeploeg in die samelewing.
    Skole, paaie, hospitale het goed gefunksioneer. Ek weet nie van ‘n enkele water opgaardam wat die huidige regering gebou of selfs vir die toekoms beplan nie – daar word egter water vir almal belowe. Ek het niks teen die belofte nie, inteendeel ek gun dit vir elke mens. Maar dit moet van iewers af kom

  14. Hoe weet jy hoeveel geld Mandela in die bank het? Suggereer jy hy het geld gesteel?

  15. Vetjan het gesê op Julie 26, 2012

    Die feit dat jy “christenskap” hier as ‘n handige stok gebruik om Mandela mee by te kom is gewone dwepery.

    Ek moet toegee dat ongelowiges gewoonlik ‘n baie beter greep het op realiteit, indien mandela werklik nie ‘n christen is nie, strek dit hom tot eer.

  16. Blokskottel jou dom fokken moroon. As jy nie besig is om jou dogter in ‘n seksobjek te verander nie praat jy net kak. Die ou Nasionaliste het net soveel geld gesteel, gaan kyk maar gerus na Pik en FW se eiendomme. Verskil was hulle het die media ook beheer en eenvoudig geen stories van korrupsie en hul menseregte skendings geduld nie.

  17. Neander het gesê op Julie 26, 2012

    Faansie, op ‘n ander noot.
    Ek het nou gesien iemand het spesiaal vir hom ‘n Cajun pedaal kitaar laat bou.
    Miskien moet ek hieroor blog.

  18. Ja soms is dinge net onverklaarbaar.

  19. @JohaN…Praat jou kak iewers anders. Ek weet presies oor wat daai lot gedoen het, maar dis verby en suggereer jy dat die ANC agv van dit maar kan steel soos hulle wil? Indien so is jy meer dom en boos as wat ooit kon dink.

  20. @Neander…smaak my party mense hou niks van die ouditeur generaal se uitsprake nie. Hoekom probeer hulle op allerhande manier die NP ens bysleep by sake wat hier net oor die ANC gaan? Tipies liberales wat boosheid probeer verdedig.

  21. @Tina, hoe is dit meer menswaardig om deur die ANC besteel te word as deur die NP…of dink jy dit wat hulle nou doen is enigsins moreel meer verdedigbaar as wat die NP of die Ingelse voor hulle aan ons Boere en die swart mense gedoen het? Jou redenasie klink teveel soos verskonings soek vir baie bose mense.

  22. @Aspris…nee jy is verkeerd, wees bly hy is nie ‘n moslem nie.

  23. @dar: Dus is dit wat hulle nou doen aan hul eie mense en aan ons wat belasting betaal okay en tas gladnie menswaardigheid aan nie, of tenminste nie tot op ‘n prys wat jou sou pisssed off maak nie.

    Moenie kak verskonings uitdink nie want dit pas nie by iemand wat geregtigheid(of eerder “die reg”) as beroep gekies het nie….tensy jy natuurlik fokkol voel vir geregtigheid.

  24. Ek voel vere wat hy glo. Ek kyk maar net en sien hoe hy aanbid word soos ‘n godjie….as jy dit nie kan raaksien nie moet jy begin rondkyk om jou en bietjie die werklikhede raaksien. As Christen het ek volste reg om myself oor ander Christene se optrede uit te laat en hulle ook oor myne.

  25. sirpsa het gesê op Julie 26, 2012

    Hiermee bevestig jy die onverdraagsaamheid van godsdiensgroepe teenoor mekaar.

  26. Nee, ek verdrae enige mens, maar sien geen rede om die kak wat mense doen sommer net te verdrae nie. As jy voorgee jy doen dit dink ek jy lieg vir jouself.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.