Banks, watch out!!!

Julie 24, 2012 in Sonder kategorie

The Sheriff of the Court has just served the four major banks, and the Reserve Bank, with a summons from the New Economic Rights Alliance: Case number 27478/12  NewERA.  Put simply, the NewERA is asking the High Court to declare our money lending system fraudulent and unconstitutional. We are not suing for money. Alternatively, we are asking the Court to suspend all legal action currently taken against every South African by the banks, until a full investigation has been undertaken into our banking system.

Read more here:

http://www.smesouthafrica.co.za/index.php/sme-focus/sme-news/ngo-npo/3535-newera-sues-the-banks–class-action-lawsuit

Blikskottel: Knows they can run, but they can never hide!

36 antwoorde op Banks, watch out!!!

  1. Vetjan het gesê op Julie 24, 2012

    raait, julle het hulle gedagvaar.

    het julle darem ‘n regskenner gekry om die saak vir julle te hanteer, of is dit die vrug van julle eie gedagtes.

  2. presies. Jy skuld die bank geld want JY het geld by die bank geleen. Jy moet fokken betaal.

  3. Ha ha ha ha ha, wow ‘n dagvaardiging is beteken. Darwinia ek gaan jou more dagvaar vir ses miljoen rand, jy beter skrik. Hahahahahaha

  4. TS het gesê op Julie 24, 2012

    Hulle sal ‘n plan maak… het te veel om te verloor

  5. loudavisi het gesê op Julie 24, 2012

    Ek WIL NIE WEET NIE!
    Af, af af

  6. Hulle klink na n klomp wat die kluts kwyt is. Ek is amper seker hulle is ook lede van die Flat Earth Society

  7. Kan jy dink hoe bewe die vier grootste banke in SA.

  8. Nee my ou, oral op die ou aarde is mense besig om nou uiteindelik die regte vragies te vra. Niks kan daarmee verkeerd wees nie.

  9. Verseker gaan hulle probeer maar uiteindelik sal die vole waarheid uitkom. Dis al wat ons soek, die waarheid.

  10. As jy geld geleen het en die bank kan dit bewys, stem ek saam. Ongelukkig is daar geen geld in die ware sin van die woord in omloop nie en daar is heelwat ander dinge waaror banke ook gereeld lieg of dood eenvoudig weier om vrae te antwoord en die saak is om hulle terug te bring na binne die wet. Hoe kan dit verkeerd wees?

  11. Kalmeer ou seun, almal is nie so stupid soos jy dalk dink nie…en van wanneer af is vrae en verklaring vra van die hof verkeerd of onwettig en van wanneer af moet jy deel van die regs beroep wees om of deur hulle verteenwoordig wees om enigsins ook vrae te mag vra?

  12. @Dar: Maak geen foute nie, soos in Ysland, sal elke bank wat buite die wet is se dag kom. Die howe kan nie vir altyd teen die miljoene wees wat deur die banke beroof word nie.

  13. Volstruis speel gaan niemand help nie.

  14. Vetjan het gesê op Julie 25, 2012

    Julle voorman, kenner van vlieënde pierings en ruimtemannetjies, se vorige hofsaak het wat .. ‘n volle 2 minute gehou voor dit uitgegooi is?

    As julle gesamentlike breins dinamiet was, sou die plofkrag nie genoeg wees om die bril van jou neus af te skiet nie.

  15. Laat weet wat die uitkoms van als is as als afgehandel is

  16. Erm. Dombliksem ek hoop jy ingenieur beter sonder ‘n graad as wat jy regsmenings sonder ‘n graad uitdeel. Sommer baie beter.

  17. Hier is die problem wat Tellinger nie beantwoord nie. As hy nie regtig geld by die bank gekry het nie, dan kon hy mos onmoontlik die huis gekoop het. So as hy sy saak wen, kan die eienaars mos net hulle huis terugvat. Moroon.

  18. loudavisi het gesê op Julie 25, 2012

    Ok, ek sal my kop oplig, en dan…
    watnouweer?
    Sal dit help?

  19. Ja, want elke mens wat ‘n goeie saak ondersteun en kennis opbou is ‘n aanwins. Dis juis omdat te min mense vrstaan wat die banke doen, dat so baie mense swaar kry. Dit kan mos nie reg wees nie.

  20. @Johan: Ou seun ek gee nie’n hel om oor regsmenings nie, net oor geregtigheid.

    My kwaliteit van werk en skaal daarvan….fok ek dink nie jy sal dit kan glo nie, al neuk dit jou teen die kop, maar nouja nog ‘n 200000 IO industriele beheer sisteem wag en die USD’s soek baas.

  21. loudavisi het gesê op Julie 25, 2012

    Dit voel net vir my so magteloos, blikskottel.

  22. Laat die bank dan bewys dat hulle wettige geld het, dat hule nie die promissory note as asset in hul boeke gewys het nie, bewys hulle is “holder in due course” en nog 1000 ander goed wat hulle wetlik verplig is om te doen. Stilswye in die reg, as daar ‘n wetlike rede of verwagting tot ‘n antwoord is, is niks anders as om effektief bedrog te probeer wegsteek en skuld te erken nie….en ja, die regs geleerdes kak en kerm mos altyd oor “maxims of law”, so hier is die wat die saak oor gaan:

    Ambigua responsio contra proferentem est accipienda.

    Chirographum apud debitorem repertum praesumitur solutum.

    Contra veritatem lex nunquam aliquid permittit.

    Cujusque rei potissima pars est principium.

    Culpa lata dolo aequiparatur.

    Deceptis, non decipientibus, jura subveniunt.

    Ex maleficio non oritur contractus.

    Hominum causa jus constitutum est

    Impossibilium nulla obligatio est

    Interest reipublicae quod homines conserventur.

    Justitia nemini neganda est.

    Neminem laedit qui jure suo utitur.

    …and so I can go on showing how the banks simply ignore the law and treat people basically like shyte.

  23. @Johan: Die hof het die banke beskerm en Tellinger nooit kans gegee om die banke onder kruisverhoor te neem nie, nog minder om bewyse te lewer. Effektief het hulle hom verhoed om sy saak in ‘n hofsaak te stel en so geregtigheid te laat seevier. Waarvoor was die regter bang…as die ou se saak dan so sleg was kon daar mos geen verlies vir die banke en hof gewees het om die saak te laat aangaan nie….fok, hoe moeilik is dit om te verstaan.

  24. Baie mese voel so, maar party mense kom op die punt wat hulle dit netnie meer kan en wil vat nie. Dis gevaarlike mense en die banke en howe weet dit…kyk maar wat is bv in Ysland aan die gang. Die banksters vlug landuit want hulle weet hulle is verkeerd.

  25. Nik gaan oornag gebeur nie en wat ookal die uitkoms van die saak, niks is oor toto geregtigheid nie wen nie.

  26. loudavisi het gesê op Julie 25, 2012

    Ok, ek het dit nou.
    Ek gaan geleidelik my geld trek en onder my matras wegsteek. Dis veilig daar, net jy weet daarvan en dis te min om oor te worry anyway.

    Pst: Het jy Monica se mening oor banke gelees? Ek worry dieplik

  27. Jy moet maar eers die Latyn leer verstaan wat jy so copy en paste.

  28. Jy is nou dieselfde ou wat gespog het hoe hy al die pad bank toe gaan lag met sy plan om engelvlerkies op slette te photoshop?

  29. Tellinger mors die hof se tyd en iemand gaan hom iewers met ‘n kostebevel moer.

  30. Ou seun, ek lag al die pad bank toe en jy ken slette seker goed…met die dat geen ordentlike vroumens ooit jou naby haar sal toelaat nie….nougelukkig laat ek geen slet naby my toe nie, so almal wat ek afneem is ordentlik.

  31. @Johan, ek verstaan elkeen van die uitdrukkings en het ook baie wyd nagevors oor prsies wat elkeen beteken en hoe die banke elkeen van die goed oortree.

    Koste bevel…nou ja toe hoekom laat hulle die saak nie aangaan nie. Hulle kan mos die koste bevel gebruik , maar ek dink eerder hulle weet alles gaan in die lig kom en dis die banke wat gaan afkak en betaal. Word wakker en kyk wat oral op aarde gebeur…mense is gatvol om beroof en belieg te word.

  32. Kostebevel is een woord moroon

  33. Okay, ek verstaan nou jy’s te fokken stupid om enige iets te verstaan sou dit nie korrek gespel wees nie….

  34. Nee, maar lees gerus my pos wat ek na die een gedoen het….HKGK as jy army taal verstaan.

  35. loudavisi het gesê op Julie 31, 2012

    Ek verstaan van HKGBollie. ;o

    Ek het gesien dit gaan oor banke, en toe druk ek my kop weer in die sand..sal nou weer gaan kyk en dié keer sal ek dit lees..

  36. http://dailymaverick.co.za/article/2012-04-18-garnishee-orders-how-to-steal-legally

    Lees hierdie dan gaan jy nog meer bekommerd wees…moet netnie jou polse sny nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.