No peaceful platteland dorpies anymore

Julie 23, 2012 in Sonder kategorie

Kuruman plunged into SECOND MONTH of violence: two businessmen murdered, one horrific murder (guy’s head was chopped off); torching of shops, schoolrooms and municipal properties;

kids don’t go to school, cops under attack again today with SAPS-van windows broken by stone-throws,

people are fleeing from large mobs with knobkieries and whips. …and the news media just ignores it.

http://www.neo-genocide.com/farmitracker/reports/view/188

————————————————————————————

Kuruman farmer brutally beaten
2012-06-24 20:14
A Northern Cape man has been attacked on a farm near Kuruman, police said on Sunday.

“It is believed that three unidentified men gained entry and brutally beat the elderly man,” said Captain Cherelle Ehlers.

They fled in Joseph van Heerden’s white Toyota Hilux bakkie.

“He is being treated in hospital and is in a serious but stable condition,” she said, but added that he could not tell the police exactly what had happened because of his injuries.

————————————————————————————

Reivilo – Drie mans is die afgelope naweek hier in hegtenis geneem na die aanval op ‘n 38-jarige vrou op die plaas Eierfontein.
Dié was die tweede aanval op ‘n plaas in minder as ‘n week binne ‘n radius van ongeveer 70 km uitmekaar.

————————————————————————————

Bernardo-gesin oorval en beroof
Category: News

BRITS – ‘n Alombekende egpaar van Brits, Frik Bernardo (74) en sy vrou, Rina (68), is Maandagaand tydens ‘n gewapende rooftog by hulle huis in Elandsrand deur gewapende boosdoeners oorval en beroof.

‘n Getraumatiseerde Frik het aan Brits Pos gesê die voorval het die aand omstreeks 20:00 plaasgevind terwyl hy en sy kleinkinders gesit en TV kyk het. 


Blikskottel: Ons dorpie se groep manne wat elke nag patrollies doen, groei elke dag.

12 antwoorde op No peaceful platteland dorpies anymore

  1. Dude w..w.as jy al in Kuruman?
    Mens eis verveeld…dis wat verveel;de mense doen vir sports…onthou jy nog k-ffer bliksem was mos die sport van ou SA…menigte Swartes is vir die plesier doodgebliksem, ek weet persoonlik van hele paar gevalle…maar geen haan het gekraai nie…wat huil jy nou?
    Dis 5 voor middernag ou perd en jou tyd is op…ek hoop nie HULLE kry jou nie…danweer…

  2. TS het gesê op Julie 23, 2012

    Ek weet darem nie van die nagpatrollies nie

  3. Ou Fransie f off en gaan spyker n china ousie jy weet waarvan jy praat nie.

  4. Classy Raymond. Ousie nogal

  5. Vetjan het gesê op Julie 23, 2012

    en was jy al ooit in jou lewe in Kuruman ?

  6. Maak nie saak of dit in Kuruman of Katu of op die Kaapse vlakte is nie..dis onaanvaarbaar dat mense so optree.Niemand verdien om so behandel te word nie.Dis barbaars!

  7. lora2me het gesê op Julie 24, 2012

    Kuruman het mos vroeër jare ‘n groot dorpsopstand gehad oor die een of ander ding (was dit ras??) – mense met wapens, pikstele, ens. Hierdie insidente laat my amper dink dat daar ‘n verskuilde agenda aan die gang is, want gewoonlik is die dorpie maar stillerig. Hoe weet ek dit? Een van my gesinslede het gemeenskapsdiensjaar vir die Dept. van Gesondheid daar gedoen. Die mense sal maar moet leer om hul huise te sluit.

  8. Wat maak dit saak rondom die saak hier ter sprake…maar om jou teverede e stel, ja ek was al.

  9. Dis siek wat daar gebeur.

  10. Ek stem saam.

  11. Hier by ons werk dit baie goed. Ons is in radio verbinding, ry nooit aleen nie en werk saam met die cops en veiligheids maatskappye.

  12. Ja ek was al, maar wat maak dit saak?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.