Ek wens….

Julie 22, 2012 in Sonder kategorie

Blikskottel: Kan net lag vir party mense se sienings.

8 antwoorde op Ek wens….

  1. Lag jy saam of vir ?

  2. lora2me het gesê op Julie 23, 2012

    Ek wens hulle wil net besef dis klaar ‘n paradys en kort nie aanpassings nie, net goeie bestuur.

  3. HeavyHenry het gesê op Julie 23, 2012

    🙂

  4. ja Boet…

  5. Mens kan dit seker so ook sien, maar ek dink hulle (ANC) is ‘n verlore saak.

  6. Vir meestal….maar soms saam want ek besef presies wat aangaan.

  7. Humor blom altyd in watter situasie ookal.Dis ‘n manier om staande te bly.

  8. Absoluut, maar soms vat mense dit te ernstig op soos die Zoomer se pippietl sage bewys het.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.