A proven way to fix RSA’s education problems

Julie 18, 2012 in Sonder kategorie

43 percent of Finnish high-school students go to vocational schools.

Read more: http://www.businessinsider.com/finland-education-school-2011-12?op=1#ixzz20xB8GjYf

Finland has the same amount of teachers as New York City, but far fewer students

The school system is 100% state funded.

All teachers in Finland must have a masters degree, which is fully subsidized

The national curriculum is only broad guidelines

 

Teachers are selected from the top 10% of graduates.

In 2010, 6,600 applicants vied for 660 primary school training slots

There is no merit pay for teachers

Teachers are given the same status as doctors and lawyers

In an international standardized measurement in 2001, Finnish children came top or very close to the top for science, reading and mathematics.

Blikskottel: Dares the ANC to go the Finnish way for education

33 antwoorde op A proven way to fix RSA’s education problems

  1. Ek hou van die min evaluering.
    Die aandrang op meestergraad bietjie overkill.
    Weet van uitstekende onderwysers met std. agt.
    Kan nie teen die suksesverhaal stry nie.

  2. dink jy hulle kan sover dink???

  3. HeavyHenry het gesê op Julie 18, 2012

    Nice!

  4. Wie is die hulle

  5. Top students in world are from CHINA dude…catch a fokken wakie toe…Finland is wel die ENISTE land in die top 20 of so wat van die Weste af is, maar skoolskietery en dies meer is ook maar ‘n probleem daar, en dan leg die kinders teen pouse al uitgepass van die vodka…moet on sin SA nou werklik Finland volg of CHINA???
    Ons volg in elk geval China…so wat?

  6. TS het gesê op Julie 18, 2012

    Met die koste van die Meesters is dit sowaar nie haalbaar nie.

  7. TS het gesê op Julie 18, 2012

    Eish… waar kry jy jou feite?

    10. Finland
    9. Australia
    8. United Kingdom
    7. Norway
    6. South Korea
    5. New Zealand
    4. United States
    3. Japan
    2. Israel
    1. Canada

    http://finance.yahoo.com/news/the-10-most-educated-countries-in-the-world.html

  8. Ek sê al lankal onderwysers behoort die hoogste status van alle beroepe te geniet,want hulle is die grondslag van absoluut alle s..kennis,karaktervorming,opvoeding ens.Ongelukkig sal dit altyd net ‘n droom bly in hierdie land.

  9. With China’s debut in international standardized testing, students in Shanghai have surprised experts by outscoring their counterparts in dozens of other countries, in reading as well as in math and science, according to the results of a respected exam.About 5,100 15-year-olds in Shanghai were chosen as a representative cross-section of students in that city. In the United States, a similar number of students from across the country were selected as a representative sample for the test.

    Experts noted the obvious difficulty of using a standardized test to compare countries and cities of vastly different sizes. Even so, they said the stellar academic performance of students in Shanghai was noteworthy, and another sign of China’s rapid modernization.

  10. The results also appeared to reflect the culture of education there, including greater emphasis on teacher training and more time spent on studying rather than extracurricular activities like sports.

    “Wow, I’m kind of stunned, I’m thinking Sputnik,” said Chester E. Finn Jr., who served in President Ronald Reagan’s Department of Education, referring to the groundbreaking Soviet satellite launching. Mr. Finn, who has visited schools all across China, said, “I’ve seen how relentless the Chinese are at accomplishing goals, and if they can do this in Shanghai in 2009, they can do it in 10 cities in 2019, and in 50 cities by 2029.”

    The test, the Program for International Student Assessment, known as PISA, was given to 15-year-old students by the Organization for Economic Cooperation and Development, a Paris-based group that includes the world’s major industrial powers.

  11. “We have to see this as a wake-up call,” Secretary of Education Arne Duncan said in an interview on Monday.

    “I know skeptics will want to argue with the results, but we consider them to be accurate and reliable, and we have to see them as a challenge to get better,” he added. “The United States came in 23rd or 24th in most subjects. We can quibble, or we can face the brutal truth that we’re being out-educated.”

    In math, the Shanghai students performed in a class by themselves, outperforming second-place Singapore, which has been seen as an educational superstar in recent years. The average math scores of American students put them below 30 other countries.

    PISA scores are on a scale, with 500 as the average. Two-thirds of students in participating countries score between 400 and 600. On the math test last year, students in Shanghai scored 600, in Singapore 562, in Germany 513, and in the United States 487.

    In reading, Shanghai students scored 556, ahead of second-place Korea with 539. The United States scored 500 and came in 17th, putting it on par with students in the Netherlands, Belgium, Norway, Germany, France, the United Kingdom and several other countries.

    In science, Shanghai students scored 575. In second place was Finland, where the average score was 554. The United States scored 502 — in 23rd place — with a performance indistinguishable from Poland, Ireland, Norway, France and several other countries.

  12. hulle kak skille – maar wat hulle vreet is seker net aan jou bekend ?

  13. avega het gesê op Julie 18, 2012

    As jy net Pretoria neem sal ons ook eerste in die wereld wees. Van wanneer is Shanghai die hele China?

  14. Ek stem saam, solank elkeen ookk daai meesters graad van ‘n erkende ordentlike universiteit kan wys en dit nie vervals is nie. Verder moet die staat geen inset in dit kry nie, maar net die ouers van die skool.

  15. Harde werkers sal altyd ‘n beurs kry daar is geen verskoning nie.

  16. Spekkies:Loop praat jou kak iewers anders. Ek ken genoeg skrefies ogies om die volle waarheid te weet oor sjina se euwels!

  17. @Silly: Nee dis verseker. Hul ideologiese standpunt verhoed normale denke.

  18. @Johan” Die ANC en elkeen van sy ondersteuners.

  19. Jy’s verkeerd, die meestersgraad is wat bewys die persoon werk hard en kan vertrou word om te doen wat reg is.

  20. TS het gesê op Julie 18, 2012

    Word harde werkers onderwysers? Die geld is gewoon nie genoeg nie.

  21. Het jy ‘n graad Blikskottel?

  22. 5000 studente is verkies vanaf China en 5 000 van die VSA…kry vir julle!!!!

  23. Hy het beslis nei ruggraat nie…

  24. In China beklee onneis die hoogste amp…

  25. Spekkies: Jy lieg.

  26. Presies, verwag die regte kwalifikasies en bied die regte salaris aan en alles is reg. Nou weet al die gemors hy kan sommer gou gou onnie word en dan nog hoop op ‘n lekker vet tjekkie elke maand en dit demand ook.

  27. Nee, ek het nie, het te arm groot geword en was op skool net gemiddeld. Deur harde werk het ek dit reggekry om wel te leer en ek werk al die laaste 15 jaar, internasionaal, as ingineur en word gesien as een van die top manne in my veld….harde werk en die regte optrede teenoor ander mense het my gebring waar ek is, so ek weet wat gedoen kan word. Verder het ook ook besigheids geboue, alles self gebou en verskeie ander besighede, almal klein begin met min geld, wat vandag sterk staan…verder maak ek seker my kinders kry wel die geleerdheid wat ek nooit kon kry nie.

    Verder weet ek presies waargheen jy mik Johan, so laat ek jou uit jou misery help: Onderwys is een froot fokkop in RSA en daarom voel ek dat onderwysers baie meer gesif en beter gekwalifiseerd moet wees om te help seker maak die stelsel gaan ons kinders ophef uit die gemors. Is die graad die alfa en omega? Nee, maar dit sal help om seker te maak dat ons kinder die beste kry en dat Jan Rappe wat my en duisende ander se skool loopbane opgeneuk het, nie aanhou so maak nie.

  28. Eerstens kan jy nie as ingenieur werk sonder ‘n ingenieursgraad nie. So hou op lieg. Tweedens weet jy nie waarheen ek mik nie, ek wou net weet hoe jy dan uitsprake maak oor die reg sonder n graad.

  29. Glo wat jy wil, maar oor 3 weke is ek weer oppad terug Angola toe en die welbekende internasionale olie maatskappy is te bly dat ek nognie van hulle afgerokkel is nie en glo my gereeld probeer ander maatskappye…die graad het ek dalk nie, maar ek sit stewig in die pos en dis al wat tel.

    Nog meer lekker is die feit dat ek nie hoef te worry oor RSA se kak arbeids wette nie.

    Net omdat iemand nie ‘n graad in die reg het nie, beteken dit nie hy weet noodwendig niks van die reg nie, selfde geld ook in my veld van instrumentasie en proses beheer. Van die grootste regs mense ooit het nooit ‘n graad gehad nie maar het van geregtigheid geken, maar ek sal nog daaroor blog.

  30. Kon die groot regs mense(sic) arbeids wette(sic) spel?

  31. ‘n Goeie begrip het ‘n halwe woord nodig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.