Why personal tax is unfair

Junie 20, 2012 in Sonder kategorie

Taxes paid by human beings on their salary or wage is morally not defendable in my view. Taxes should only be payble if an actual profit is realized and then only at rates as low as possible.

 

If a person exchanges his time and effort for a salary or wage, no profit was made by the one doing the work and spending the time. Clearly only an equal swap has taken place and nothing more.

Whether a salary or wage should even be called an income is another interesting question. Here is what a law dictionary says income is. Clearly there are things here where an equal swap takes place and then others where no swap takes place, but a clear profit is the result. How can all these then constitute income? it is clearly wrong.

From: Blacks law 8th addition

INCOME

The money or other form of payment that one receives, usu. periodically, from

employment, business, investments, royalties, gifts, and the like.

It is the right of any man to work and exhange his labour for that what he needs to support his family. How on earth could a right that is so crucial be taxable and why is it so important for governments to do this? 

To me the answer is clear: To keep the masses poor and under constant control.

 

Uit die Amerikaanse howe:

 

“Income is realized gain.” Schuster v. Helvering, 121 F 2d 643.

 

“The word profit, as ordinarily used, means the gain made upon any business or investment-a different thing altogether from mere compensation for labor. There is a clear distinction between profit and wages or compensation for labor. Compensation for labor cannot be regarded as profit within the meaning of the law.” Oliver v. Halstead, 196 Va. 992.

 

“Reasonable compensation for labor or services rendered is not profit.” Laurendale Cemetary Assoc. v.

Matthews, 245 Pa. 239.

Blikskottel: Believe that a salary and wage should never be deemed income for tax purposes.

17 antwoorde op Why personal tax is unfair

  1. mg42 het gesê op Junie 20, 2012

    But the poor don’t pay taxes!

  2. as die geld oordeelkundig vir skole, hospitale paaie publieke vervoer ens aangewend word, sou dit my nie so gepla het dat belasting wel moet betaal word nie

  3. That is not the point here.

  4. Met respek, jy redeneer verkeerd. Dus is jy bereid om iets onregverdigs te aanvaar sou die geld na jou sin aangewend word? VB: As ek jou beroof maar die geld vir weeshuise gee, sal dit reg wees met jou?…

  5. smile ek vir jou respekte.
    ‘n land het tog geld nodig om dienste te kan lewer en dit moet van iewers af kom.
    tot behoorlikie weeshuise behoort deur die staat gefinasier te word sonder dat jy uitgaan en mense beroof. 🙂
    maar wat deesdae in meeste van die lande gebeur is daylight robbery.

    belasting moet net reg oor die bevolking konsikwent wees en die ou wat nie wil werk nie, behoort nie voordeel te trek uit die wat wel werk, se geld nie

    ons sal redeneer tot ons blou word, belasting sal ons betaal en die staat gaan al hoe meer mag verkry om te sien wat in die wat het se bankstate aangaan.

    A! nou is ons by die volgende topic waaroor jy ook te velde trek.
    die Bankiers ruineer die lande se ekonomie en die gepeupel moet die gelag betaal.
    ek het eerste handse insae in ‘n groot kokkedoor se voorregte wat uit my geld gefinansier word. hulle kom ook weg met moord

  6. Belastings moet op winste aleen gelas word en as privaat individu wins maak is dit reg, maar so ook besighede. Lees gerus dit wat ek bygelas het hier.

    Onthou ook: Ons is die meesters van die staat. Ons verleen seker magte aan hulle om te doen wat ons wil. Ons gee nooit meer magte vir hulle as wat ons terughou vir onsself nie, net ‘n mal mens sou dit doen. Dis tyd dat ons net op ons regte staan en dit afdwing.

  7. Neander het gesê op Junie 20, 2012

    ‘Ons’ is in die minderheid waar dit by die staat kom. Die meeste kiesers stem etnies, dus sal hier nooit werklike demokrasie plaasvind nie.

    Ek hoor juis die nuwe jeugleier wil grond met geweld afneem.
    Hier kom nog groot sports.

  8. As dit ‘n goeie werkbare demokrasie is,is daar niks fout met die konsep nie,want almal is veronderstel om voordeel te trek uit dienste gelewer deur belastinggeld.Ongelukkig werk dit nie so nie vanweë al die redes wat ons almal reeds weet.So,jy kan hoes en proes,maar betaal sal jy betaal!

  9. Nie helemal waar nie. Saamstaan, soos onlangs met die Etol bewys is, kan enige staat dwing om dinge aan te pas ten goede.

  10. Vir jare al weet ek daar kom oorlog as die land nie verdeel word en elek volk wat dit verkies, sy eie area kry om homself te regeer nie. Hoe freakin stupid kan mense tog wees…maar nouja, party leer net deur pyn.

    Maak geen fout, in burger oorlog maak groot hope mense maklike teikens.

  11. TS het gesê op Junie 20, 2012

    Ek gee nie om om belasting te betaal as die geld goed aangewend word nie.

  12. Ongelukkig is SAARS ongelooflik effektief as jy hulle geld skuld,so ek weet nie of ek my kop wil uitsteek deur daar burgerlike ongehoorsaamheid te beoefen nie!

  13. Twaksak het gesê op Junie 20, 2012

    Ja, die donners. En hoekom kan ek nie eis vir die brandstof wat ek elke dag uitry werk toe nie? Daarsonder het ek mos nie ‘n werk nie? Besigheidsuitgawe, al is ek ‘n kripvreter!

  14. Ek stem saam, maar dis wat demokrasie beteken: Die groot groep besluit vir jou en bokker jou regte…dis siek.

  15. Vra hulle net die regte vra en dwing hulle om onder eed te antwoord..dis hul grootste vrees. Dit is jou reg en hulle moet antwoord.

  16. Jy is absoluut verkeerd om so te dink. Dus is jy bereid om alles ook te gee, solank dit reg aangewend word..want dis wat hulle na toe mik en ons noem dit sommer kommunisme.

  17. Carol460 het gesê op Junie 22, 2012

    My aftrekkings is amper soveel soos my salaris deesdae. Mens kom net nie voor nie !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.