Jy blaai in die argief vir 2012 Mei.

Die regte vrae rondom tolle en lisensies

Mei 2, 2012 in Sonder kategorie

Wel, dat die regter met so regte Boere van nou die tol heffings tydelik gestuit het is seker een moerse klap, in die ANC, SANRAL en almal wat staan om groot geld te maak, se gesig.

Nazir het verseker op sy alie gekry oor die saak.

Die vraag wat egter gevra moet word is die volgende:

Wat is ons “”COMMON LAW”” regte sover dit padgebruik aangaan.

Die regte word selfs in wetgewing genoem, maar probeer gerus by regs geleerdes uitvind presies wat dit is…ek het sover net dooie man se deur gekry. Google dit gerus en kyk bietjie wat internasionaal gesien word oor die regte.

Blikskottel: Dink te min mense vra die regte vra.