Yes baby…soon…

Mei 16, 2012 in Sonder kategorie

Yes baby!!!! It’s only a matter of time before a decision like this hits South Africa…

One of the most important decisions for Borrowers Rights in the history of Hawaii has been made with this decision,” remarked Honolulu attorney Gary Dubin.

Honorable Judge J. Michael Seabright of the Hawaii United States District Court, today GRANTED the homeowners’ Motion to Dismiss the case filed against them in federal district court by Plaintiff Deutsche Bank National Trust Company, as Trustee Morgan Stanley ABS Capital I Inc. Trust 2007-NC1 Mortgage Pass-Through Certificates, Series 2007-NC1.

The Williamses (Leigafoalii Tafue Williams and Papu Christopher Williams), who were represented by Honolulu attorney, James J. Bickerton (Jim), of Bickerton Lee Dang “that Plaintiff has no standing to foreclose because it has not established that it was validly assigned the Mortgage and Note.”

The Court noted that: “Because the court finds that Plaintiff has failed to establish its standing to bring this action, the court need not reach the Williamses’ other arguments for dismissal.”

http://nesaranews.blogspot.com/2012/05/foreclosure-home-owners-gets-property.html

Blikskottel, knows that more and more people are waking up to the ugly truth.

14 antwoorde op Yes baby…soon…

  1. TS het gesê op Mei 16, 2012

    Geen wonder mens kry amper elke dag aanbiedinge – mense leen nie meer sommer net nie.

  2. Vetjan het gesê op Mei 16, 2012

    Kan jy dalk in eenvoudige afrikaans ‘n feitelike
    opsomming van presies waaroor dit gegaan het, dan ook wat die ter saaklike wetgewing in SA is, en dalk ‘n voorbeeld van ‘n spesifieke situasie hier wat moontlik ooreenstem met die saak hierbo?

  3. Petrus, soos ek vestaan leen mens by bank A geld en bou n huis. Bank A weet jy kan nie terug betaal nie en pak all sy junkbonds in n pakket en verkoop dit aan bank B. Hierdie hof bevind ten gunste van die huiseienaar wat beweer dat bank B nie geregtig is om
    skuld te eis nie, want die oorpronklike kontrak was met bank A.

  4. lora2me het gesê op Mei 16, 2012

    Daar is geldmakers wat seker nogal bekommerd geraak het na die uitspraak, want dit kan uiteindelik ‘n presedent daarstel. Ek weet nie of ons bankstelsel met hierdie enetjie gevang sal kan word nie, want die “checks and balances” is hier so ingewikkeld en uitgestippel met die nuwe kredietwetgewing.

  5. johanpienaar het gesê op Mei 16, 2012

    Nee om skuld te verkoop is heeltemal wettig. maar daar is ‘n prosedure.

  6. Blikskottel het gesê op Mei 17, 2012

    Lora maak geen fout, ons banke se tyd is oppad. Teveel mense kom agter dat iets drasties verkeerd is.

  7. Blikskottel het gesê op Mei 17, 2012

    Johan jy is reg dis wettig, maar as hulle(banke) dan nog steeds die skuld inwin of voorgee die lener skuld hulle iets is dit bedrog. Dis presies een van die issues hierso en dis presies wat die banke doen.

  8. Blikskottel het gesê op Mei 17, 2012

    Presies, mense word wakker oor die waarheid.

  9. Blikskottel het gesê op Mei 17, 2012

    Gebruik google en soek, jy sal wel sien dat daar 1000de sulke sake aan die gang is. Die banke weier doodeenvoudig om enige vrae te beantwoord en wettige bewyse te verskaf, dus oortree hulle die wet…daar is ‘n link in die pos ook.

  10. Vetjan het gesê op Mei 17, 2012

    Dankie dat beide van julle vir Bliksem uit sy verknorsing help want duidelik blog hy oor goed wat hy glad nie verstaan en daarom nie in eenvoudige taal kan verduidelik nie.

  11. Vetjan het gesê op Mei 17, 2012

    Blikskottel, jou antwoord is stompsinnig en deurmekaar. Vermoedelik oor jy geen werklike begrip het nie.

    Ek het ‘n bondige maklike afrikaanse verduideliking verwag, iets soos Bruggie se poging hierbo.

  12. johanpienaar het gesê op Mei 17, 2012

    DOmbliksem jy is verkeerd. Hoe die skuld ingevorder word is ‘n saak tussen die bank en die derde party.

  13. Blikskottel het gesê op Mei 18, 2012

    Johan, as die bank die skuld effektief verkoop het, het hulle geen “standing” nie, dis die punt, en ek het ‘n amptelike brief wat ek graag sal plaas wat dit duidelik maak.

    Dis sover ek kan sien presies wat die hof in die saak soos geplaas ook bevind het. Wat is dan verkeerd met die uitspraak?

  14. Blikskottel het gesê op Mei 18, 2012

    Stompsinnig…dis maar net jou siening en vir my van gener waarde nie.

    Kort en bondig: Die bank het geen “standing” nie, aangesien hulle die skuld verkoop het en as hulle voorgee hulle het, dan is dit bedrog. Kyk gerus, ek plaas ‘n brief wat dit duidelik maak dat dit ook so is in RSA.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.