The BIG case

Mei 10, 2012 in Sonder kategorie

Taken from www.thinkfreesa.com

 

Michael Tellinger vs STANDARD BANK, MINISTER OF FINANACE & SARB

Michael Tellinger made global history on the 24th April 2012, in Johannesburg when he filed his 1100-page NOTICE OF MOTION against Standard Bank in the Constitutional Court of South Africa, accusing the bank of unlawful and unconstitutional activity.

 

Tellinger also served the legal papers on the RESERVE BANK OF SOUTH AFRICA and the MINISTER OF FINANCE, alleging that they are jointly and consciously implicated in the unscrupulous activity that has led to unimaginable financial hardship of the South African people. For too long have banking giants been unassailable and untouchable by the common man. Thousands have been repeatedly frustrated by the invisible protective legal shield around the banks, created by the legal system that seems to support their unlawful actions. Tellinger has changed this forever.

 

The lack of control and intervention by the MINISTER OF FINANCE has allowed the banks and the RESERVE BANK to do as they please with impunity and in the process have enslaved millions of honest, hard-working South Africans to a life of misery and debt through the banks’ unconstitutional activities.

 

The Constitutional Court is the highest court in the land that makes the laws and is mandated to develop common law principles. The legacy follows Nelson Mandela’s vision, that no matter who or what you represent, equality, justice and the people’s voice shall be harmonised before an independent, unbiased judicial system founded on the principles of rights enshrined in the Constitution.

 

People have no idea what banks do behind the scenes, how many laws they break and how they profiteer off our signatures. This will all come out in this historic trial. While Tellinger awaits a court date, he appeals to everyone that has been harmed by their bank to join this important petition, so that it truly represents millions of honest and trusting citizens who have been unable to do so for themselves. The outcome of this case will change the laws that have allowed the banks to exploit humanity.

Please sign the petition here: http://www.avaaz.org/en/petition/Sup…Africa/?launch

Blikskottel: Supports any case that will bring the truth into the open.

18 antwoorde op The BIG case

  1. johanpienaar het gesê op Mei 10, 2012

    Hoe is dit geskiedenis?

  2. TS het gesê op Mei 10, 2012

    Klink soos ‘n sameswering

  3. Unicorn007 het gesê op Mei 10, 2012

    Behoort jy nie eers te wag vir die hof se uitspraak voordat jy bewerings maak dat die regstelsel verander is nie?

  4. Unicorn007 het gesê op Mei 10, 2012

    Blikskottel hoor al weer n geraas in sy kop.

  5. Blikskottel het gesê op Mei 10, 2012

    Ek maak geen bewerings nie. Ek stel maar net inligting bekend oor ‘n aksie wat aan die gang is. Gaan iets verander…ja, die vraag is net wanneer en hoe.

  6. Blikskottel het gesê op Mei 10, 2012

    Nee klink nie so nie, ek is oortuig dit is.

  7. Blikskottel het gesê op Mei 10, 2012

    Geskiedenis word op ‘n oomblik gemaak en die is dalk net so ‘n oomblik. Moet vir geen oomblik dink dat die banke vir altyd gaan wegkom met hul euwels nie, nog minder die regsstelsel en regerings wat hulle beskerm.

    Die e-tol relletjie het gewys dat die regering en maatskappye wel teengestaan kan word en verseker gaan al hoe meer sulke teenstand teen die “establishment” na vore kom.

    Elkeen kies sy kant en dis tog wat vryheid is.

  8. Blikskottel het gesê op Mei 10, 2012

    @Dar: As die banke nie doen wat hy hulle van aankla nie, dan weet jy wat hulle doen, so lig ons in waar hy verkeerd is, eerder as om kak te skryf wat geen waarde toevoeg nie.

  9. Unicorn007 het gesê op Mei 10, 2012

    Nee, Blikskottel, ek sal wag vir die uitspraak van die hof. Dan sal ek n mening vorm.

  10. johanpienaar het gesê op Mei 10, 2012

    Blokskottel behoort eers te wag en te sien of die hof die saak gaan aanhoor.

  11. Unicorn007 het gesê op Mei 10, 2012

    Dis n goeie punt: De minimus non curat lex.

  12. johanpienaar het gesê op Mei 10, 2012

    Wat ek nie verstaan nie, is dat Tellinger beweer dat die bank nooit die geld gehad het om vir hom te leen nie. As mens dit dan aanvaar is dit duidelik dat Tellinger nooit die geld gehad het om sy huis mee te koop nie. By sy eie logika kan die vorige eienaars dan die huis kom terugvat.

  13. Blikskottel het gesê op Mei 12, 2012

    Johan, daar is oorgenoeg bewyse dat bake nie geld het of uitleen nie, maar wel krediet verskaf….dis nie dieselfde ding nie. In effek gebruik hulle die aansoek om lenings om “geld” te skep. As dit dan so is, is die een wat die handtekening neergesit het mos automaties die een wat dit wat geskep is waarborg en in effek besit.

    Die grootste probleem is dat banke nie binne hul mandaat bly nie en verder weier om enige vrae te beantwoord. Die enigste manier om hulle te forseer is deur hofsake en dis presies wat die ou probeer doen. Dink jy regtig hy weet nie wat die risikos is nie…

  14. Blikskottel het gesê op Mei 12, 2012

    Menings behoort gevorm te word deur ondersoek en nie deur hof uitsprake aleen nie.

    Ek daag jou uit om aan jou eie bank die vrae te vra wat Tellenger en baie ander vra, dan kyk jy of hulle jou antwoord en binne die wet optree. Ek’s al deur dit en weet presies wat hulle doen.

  15. johanpienaar het gesê op Mei 13, 2012

    Dombliksem. As die banke nie vir Tellinger geld geleen het nie waarmee het hy sy huis gekoop?

  16. Blikskottel het gesê op Mei 15, 2012

    Dis sinneloos om te verduidelik aan iemand wat nie feite wil verstaan nie, maar in kort sal ek propbeer…Die feit is dat hy die Geld*krediet* self geskep het met sy handtekening. Die bank het daardie dokument*promissorry note* as asset in hul boeke aangeteken en toe die gelykstaande geld*stukkies papier* uit betaal. Dus is die boeke gebalanseer en niemand skuld enige iemand iets nie. Doen bietjie navorsing en vra self jou bank en kyk na die antwoorde, dis nou as hulle wel antwoord.

  17. johanpienaar het gesê op Mei 15, 2012

    Ha ha ha ha ha jy is toe dommer as wat ek vermoed het.

  18. Blikskottel het gesê op Mei 16, 2012

    Wag maar, ons sal sien en glo my die winde van verandering is sterk besig om te waai.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.