Mobiele disko

Mei 6, 2012 in Sonder kategorie

Blikskottel hou baie van musiek en tussen hom en sy seun doen ons ook so nou en dan die mobiele disko ding. Met petrol pryse soos dit nou gaan sal ons dalk so ‘n kontrepsie moet oorweeg. Die probleem is ons teikenmark sal net oor ‘n baie kleiner area kan wees.

Ek wonder of donkies dalk ‘n beter opsie is om die ding rond te trek?

Blikskottel: Sien baie mense nog baie swaarder kry en dink belasting op petrol en diesel moet afgeskaf word.

16 antwoorde op Mobiele disko

  1. pasella het gesê op Mei 6, 2012

    Dis nou ‘n ghetto blaster!

  2. 🙂

  3. TS het gesê op Mei 6, 2012

    lekker

  4. loudavisi het gesê op Mei 6, 2012

    o, Blikskottel!
    Daai ding sal: blow your hair back of
    blow your mind out.

  5. HeavyHenry het gesê op Mei 6, 2012

    Lekker ding!

  6. Vetjan het gesê op Mei 6, 2012

    Okay, so jy en jou seun speel musiek en hou kareoke aande en so aan by cheapskate funksies en so aan? ja?

    Of wat is die “mobiele disko ding” ?

  7. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    Nee, ons is baie proffesioneel en word goed betaal vir wat ons doen. Hoofsaaklik is die mobiele disko om vir hom, as student, sakgeld te maak.

    Ek skryf ook musiek, het ‘n studio wat puik toegerus is en goed geld maak, verhuur PA sisteme, tree op as een man orkes en in orkeste ens ens….o ja en ek speel verskeie instrumente op proffesionele vlak en sing ook meer as skaflik, so reken ander mense.

    Maar ek sien dit nog as ‘n stokperdjie aangesien ek nog ander dinge ook doen wat vir my werk en besigheid is.

    Met alle disrespek: jou houding suig.

  8. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    Lyk nogals so.

  9. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    Voorwaar.

  10. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    MMm, ek dink ek verstaan.

  11. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    Lekker, maar die trapwerk…ek weet darem nie.

  12. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    Ja ek lag ok saam.

  13. johanpienaar het gesê op Mei 7, 2012

    Dink jy hulle is by SAMRO geregistreer en betaal die nodige royalties oor Petrus?

  14. Blikskottel het gesê op Mei 7, 2012

    @Johan…ag tog het jy niks beter om te doen as om moeilikheid te soek nie.

  15. Perdebytjie het gesê op Mei 7, 2012

    Oulike kontreptrapsie!

  16. Blikskottel het gesê op Mei 8, 2012

    Ek dink nogals so.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.