Gatvol gesukkel

April 25, 2012 in Sonder kategorie

Ek is nou net mooi gatvol gesukkel met die beperkte bandwith op hierdie olie installasie. Een ding is verseker, die Yankies weet baie beter as die pommies hoe om infrastruktuur en stelsels in plek te kry en dit aan die werk te hou.

 

Hoe party mense hierso bly vir 3 maande aanmekaat weet ek nie…dalk het hulle vyande tuis.

Hier het ek besef, geld is nie alles nie.

Blikskottel: Tel die dae af.

12 antwoorde op Gatvol gesukkel

  1. Ek-Myself het gesê op April 25, 2012

    Ek weet nie waar jy is nie, maar dit klink nie te lekker nie… hoop die tyd vlieg dat jy gou weer by jou mensies is. STERKTE!

  2. Ek-Myself het gesê op April 25, 2012

    Date jou seun dalk sy dogter ??? :))

  3. HeavyHenry het gesê op April 25, 2012

    Sterkte!

  4. monetsa het gesê op April 25, 2012

    ag Sterkte daar hoor….

  5. Trakie het gesê op April 25, 2012

    Wat is die langste wat jy op ‘n slag daar kon bly?

  6. 11 weke, maar normaalweg bly ek 4 en is dan 4 af….hang maar af van die projek.

  7. @Jumpy: Moenie my vrou of seun se skietkuns onderskat nie…dis nou as hy nog beweeg na my brakke hom gebyt en beskyt het.

  8. Dankie.

  9. ek sal dit oorleef…soos altyd maar.

  10. so 1 uur se vlieg in die see in, noordwes van Luanda af.

  11. Perdebytjie het gesê op Mei 7, 2012

    Klink aaklig!Sterkte.

  12. Blikskottel het gesê op Mei 8, 2012

    Met tyd gaan dinge darem beter.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.