Warning!

April 14, 2012 in Sonder kategorie

The truth in all its beauty.

Blikskottel: Agrees with this picture.

18 antwoorde op Warning!

  1. Diefwering en uitskop van poepholle is beter , dink ek.

  2. TS het gesê op April 14, 2012

    Ek stem nie saam met die geweer ding nie… het nie eers een nie.

  3. Unicorn007 het gesê op April 14, 2012

    So ek neem aan jy het bedank uit Gun Free South Africa.

  4. Hoeveel mense word vermoor met hulle eie vuurwapens of vuurwapens wat ander burgers vir selfverdediging aangehou het.

  5. Pussycat44 het gesê op April 14, 2012

    Ek stem heeltemaal saam met die woorde!

  6. Carol460 het gesê op April 14, 2012

    Ek is vir ‘n wapen so bang ek kan die vrekte kry !

  7. HeavyHenry het gesê op April 15, 2012

    Sy mik nie reguit nie…

  8. Fionula het gesê op April 17, 2012

    Lol! None of the chicks at the shooting range look like that, trust me!

  9. You should visit different ranges…

  10. Jy’s welkom om haar te probeer.

  11. Dis eintlik baie jammer.

  12. Mooi so.

  13. Ek dink hulle is stupid. ‘n Goeie burger is ‘n hoogs opgeleide en tot die tande toe bewapende burger. Dis al wat regtig kan staan tussen ‘n boef regering of misdaad.

  14. Dan is jy verkeerd in jou denke.

  15. Jy’s verkeerd, die boewe kom met gewere en gaan jou deur daai diefwering skiet.

  16. HeavyHenry het gesê op April 17, 2012

    🙂

  17. Carol460 het gesê op April 17, 2012

    Nee vet, ek sal hulle liewer met die ding wil gooi. Nie met die dame nie, met die wapen. He – he !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.