Die groot kopkap dag vir boetie

Maart 16, 2012 in Sonder kategorie

Wel vandag kry my seun sy graad (BSC Geografie en GIS). Natuurlik gaan ek, mamma en sussie die kopkap ding bekyk…ek het tog betaal dat dit klap vir die laaste paar jaar en sal seker nog vir die volgende paar jare ook…hy kry darem die punte wat alles regverdig ook.

Al die vrouens in my huis was al vroeg op om hare te blaas, gesiggies op te sit ens en ekke, teen my wil, moes ‘n pak klere en das aantrek. Gelukkig pas my paisly hemp my nog mooi en blykbaar lyk ek so goed in dit dat ek dalk nog vandag op ander maniere ook vergoed kan word.

Blikskottel: Is erg trots.

24 antwoorde op Die groot kopkap dag vir boetie

  1. louisna het gesê op Maart 16, 2012

    Pragtig en geluk. Ek het werk vir die industrie gedoen. Pragtige beroepsmoontlikhede. Die 2016 Geoscience wereldkongres word in SA aangebied.

  2. Chopstix het gesê op Maart 16, 2012

    Veels geluk – ouers en hy kan trots wees!

  3. Geluk.

  4. pienkvolla het gesê op Maart 16, 2012

    Congrats met jou seun se kopkap!

  5. lora2me het gesê op Maart 16, 2012

    Trotse oomblik vir die platsak pa en ma! Nou kan julle weer ‘n vakansie bekostig. 🙂

  6. HeavyHenry het gesê op Maart 16, 2012

    Nice!
    Geniet dit – dit gebeur nie dikwels nie!

  7. Madhatter het gesê op Maart 16, 2012

    Baie geluk. Dit is ‘n trotse oomblik!

  8. frandr het gesê op Maart 16, 2012

    Erg trots met rede! Baie geluk – en ‘n blink toekoms vir hom.

  9. Geitjie1 het gesê op Maart 16, 2012

    Geluk Blikskottel – nee eintlik Blikskottel se seun!

    Ai, dis pure lekkerte as mens se kinders presteer, daarvan kan ek getuig!

    Jy mag maar breëbors trots wees!!

  10. dis darem ‘n lekker gevoel om te sien hoe hulle die beloning van baie sweet en swoeg ontvang

  11. Baie geluk! Dit maak alles die moeite werd!

  12. Ek sal hom vertel. Dankie vir die mooi wense.

  13. Verseker.

  14. Nou praat jy, ek wonder hoe voel hulle ons oor sweet, worries en lee bankrekeninge..ha ha.

  15. Dankie baie, ek is.

  16. Jip en nou wag ons vir die honeurs gedeelte.

  17. Smaak my die ou wil ons nog geleenthede gee en dan volg sy sussie.

  18. Dis darem nie so erg nie…maar ek hoor jou.

  19. Baie dankie.

  20. Hy(en ons) het en die lekker ete en chat daarna ook.

  21. Baie dankie.

  22. Dit is en was een grote dag en geleentheid.

  23. avega het gesê op Maart 18, 2012

    Baie geluk, maar wat is GIS?

  24. A geographic information system (GIS) integrates hardware, software, and data for capturing, managing, analyzing, and displaying all forms of geographically referenced information.

    GIS allows us to view, understand, question, interpret, and visualize data in many ways that reveal relationships, patterns, and trends in the form of maps, globes, reports, and charts.

    A GIS helps you answer questions and solve problems by looking at your data in a way that is quickly understood and easily shared.

    GIS technology can be integrated into any enterprise information system framework.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.