RSA tax law, an eye opener

Februarie 29, 2012 in Sonder kategorie

http://www.sars.gov.za/lnb/mylnb.asp…drtg/ertg/tabj

 “person” includes any public authority, any municipality, any company, any body of persons (corporate or unincorporate), the estate of any deceased or insolvent person, any trust fund and any foreign donor funded project;

 http://www.sars.gov.za/Tools/Documen…p?FileID=75031

 By the substitution in rule 59A.01 for the definition of “person” of the following definition: “person” includes –

(i) any natural person or any insolvent or deceased estate;

(ii) any juristic person incorporated in the Republic or a juristic person not incorporated in the Republic that has, or any other association of persons whether or not formed in the Republic that has, a place of business at a specific physical address in the Republic;

(iii) any institution, including any scientific or educational institution, for the benefit of its members or the public that is established in the Republic and has a place of business at a specific physical address in the Republic;

(iv) a partnership;

(v) a trust;

(vi) an organ of state;”

and here it is http://www.sars.gov.za/Tools/Documen…p?FileID=64627

 The term “natural person” is a legal term, referring to a living breathing person as opposed to a juristic person such as a company or close corporation.

The term “juristic person” refers to a corporation that is recognized by law as having rights, duties, and the capacity to carry out juristic acts (like entering into contracts) as if it were a natural person.

NOW

Now can someone please tell me by what action did I, or anyone for that matter, become a natural person?

Is a living breathing person born as a natural person?

Can anyone tell me if all living breathing person are by default natural persons?

Can a living breathing person stop being a natural person?

Can a living breathing person be forced to be a natural person?

Can a living breathing person form a contract with another human being?

Can a living breathing person contract with a natural person?

Can a living breathing person contract with a juristic person?

Is a living breathing person tax liable, if he is does not consent to being a natural person?

Blikskottel: Loves digging into legislation.

26 antwoorde op RSA tax law, an eye opener

  1. TS het gesê op Februarie 29, 2012

    mmmmmmm… vreemd

  2. Grote Griet ! If that is what it takes, dan ontken ek ook kategories dat ek ‘n natural person is.

  3. Gladnie, mens moet net soek, lees en verstaan.

  4. Myne het gespin toe ek die mooi lees en verstaan.

  5. Dit is jou reg en plig as jy my vra.

  6. waarom verwys hulle na ‘n “living, breathing” persoon? Is dit moontlik dat mens net een van die twee op ‘n slag kan doen?
    living but not breathing
    of breathing but not living??

  7. Now I am naturally confused but still living and breathing…I think?

  8. Goeie fok. Wat is dit met jou? Die woord “person” word gedefinieer om al die ander entiteite ook in te sluit sodat hulle nie elke keer in die wetgewing herhaal hoef te word nie. Dis soos om te sê “wit” sluit ook swart, rooi geel , groen en blou in. Sug. Jy is vreemd.

  9. Vreemd, verseker vir iemand soos jy wat gewoond daaraan is dat almal net alles glo wat jy mense voer.

    Vreemd omdat ek baie lees en my eie verstand kan gebruik om te verstaan en te intrepeteer?

    Vreemd omdat ek bereid is om standpunte op skrif te stel?

    Ek verkies om “vreemd” te wees eerder as om so vasgevang te wees in ‘n web wat net mense beroof dat ek nie my eie verstand kan gebruik nie.

    Nou antwoord my vragies eerder en wys ons almal hoe jy die ou sakie sien.

    “The term “natural person” is a legal term.” Hoe de hel verstaan ek verkeerd dat die term geskep is deur mense se woorde en niks anders nie?

    Hoe kan ek verkeerd wees deur te verstaan “refers to” wys duidelik dat ‘n lewendige mens nie noodwendig dieselfde is as ‘n “natural person” nie.

  10. Begin dink dan sal jy minder “confused” wees.

  11. Mens kan medies nog asemhaal en dus leef maar brein dood wees…wat anders dink jy kan dit beteken.

  12. Ja sies Darwinia, weet jy nou nog nie dat jy deel is van die bose komplot teen Blikskottel nie. Ek wil net noem dat ek Blikskottel van uitstekende regsadvies bedien het en dat my gewete nou skoon is wanneer die bank hom gangrape oor sy ondeurdagte aksie teen hulle.

  13. Hulle het geen saak teen my nie want ek het geensins enige wet oortree of hulle skade berokken nie. Sover ek weet is dit binne die reg om vrae te vra en sien die reg dit as ‘n teken dat ‘n mens sy bes probeer om eerlik te wees en binne die reg te bly.

    Die enigste vraag is of hulle kan bewys dat hulle my nie skade berokken het nie.

    Miskien het jy al gehoor dat die een wat stilbly terwyl dit duidelik is dat ‘n antwoord benodig word om iets binne die reg op te klaar, duidelik dan lyk of hy iets het om weg te steek of bedrog beding en ook so behandel behoort te word.

  14. Natural person is bloot n term om te ondeskei van juristic person. Selfs jy behoort dit te verstaan. Antwoorde;
    Ja
    Nee
    ja
    ja
    ja
    ja
    ja

  15. Geen term word geskep in die reg, sonder enige spesifieke betekenis nie.

    Ek stem nie met jou saam dat “natural person” net geskep is ter onderskeiding nie….inteendeel ek dink jy sit die pot bloot mis of miskien stem jy net nie saam met hoe die wet dit hier uiteensit nie.

    Jy’t vragies gemis….daarna sal ek terug antwoord.

  16. nee ek het nie, en dit sal help as jy dit nommer. Ek gaan uit vanaand. kan regtig nie langer tyd hier mors met onnoselheid nie.

  17. Nes jy wil. Onosel, vreemd..iewers het ek ‘n nerve getref. Hopelik is dit volgende keer ‘n slagaar.

  18. Vetjan het gesê op Maart 1, 2012

    Ek verstaan glad nie wat jou punt is nie.

    Gestel jy wil aansluit by jou plaaslike duif of rolbalklub, hoe dink jy moet dit werk?

    As jy kan lig werp op die situasie sal ek baie bly wees, want ek kan nie kop of stert uitmaak van jou getjommel hierbo nie.

  19. Blikskottel het gesê op Maart 4, 2012

    Jy’s reg, regsadvies gee ek nie. Al wat ek doen is om te probeer verstaan hoe dinge werk en veral hoekom wette(statute) eintlik meeste mense meer skade berokken as enige iets anders. Wat fout kan wees daarmee om dinge te ondersoek en te dink oor konsepte en idees, verstaan ek nie.

  20. Blikskottel het gesê op Maart 4, 2012

    Hoekom het hulle nie sommer reguit geskryf, lewende, asemhalende mens nie? Die definiese is ooknie dat ‘n lewendige mens wel ‘n natuurlike persoon IS nie, maar slegs dat die TERM, verwys na ‘n lewendige mens. Dit konnie sonder rede gebeur het nie en dis daardie rede wat ek soek….iets is netnie reg nie en ek merk op dat oral begin mense dieselfde tipe vrae vra.

    Wat het geword van elke mens se reg tot “consent” of dan weerhouding daarvan? Wat het geword van vryheid om te kontrakteer of nie? As ons dit nie het nie is ons mos slawe van die wet en as ons instem tot dit moet ons maar die vaseline smeer en vat wat ons kry.

    Wette wat mens wat belastings betaal nie tot voordeel strek nie, is niks anders as gemors nie.

  21. Blikskottel het gesê op Maart 4, 2012

    @Petrus: Nou vrae jy die regte vraag. By die rolbal klub sluit ons vrywillig aan. By SARS sal geen mens dit doen nie, veral nie in die lig van hoe daai geld vermors word nie. Nou is die vraag, is ons dan slawe sonder keuse?

  22. Vetjan het gesê op Maart 4, 2012

    Helaas, jou “verduideliking” is onverstaanbaar.

  23. Blikskottel het gesê op Maart 5, 2012

    Helaas, party mense sal nie verstaan nie, al gooi jy hulle met ‘n klip teen die kop.

  24. Blikskottel het gesê op Maart 5, 2012

    Wette moet tot voordeel strek van mense en sover ek kan sien lei meeste wette nie tot dit nie, maar is net daar om geld uit mense te maak. Lees bietjie die stuk…en daar is nog baie meer mense wat ook begin vrae vra.

    http://criticalthought.co.za/is-income-tax-constitutional/

  25. Vetjan het gesê op Maart 5, 2012

    Presies, veral die onsin in die blog hierbo is ‘n voorbeeld.

  26. Blikskottel het gesê op Maart 5, 2012

    Duisende ander sien ook die probleme en die wat dit nie sien nie..hulle is die probleem, dus trek daai skoen aan.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.