Technology suppression

Februarie 24, 2012 in Sonder kategorie

There has always been lots of conspiracy theories about technology that is supressed by large multi-national companies and even governments. With all the problems around the supply of oil, this one caught my eye.

 

Hopefully it is not just a theory and if not, those who was supressing the technology will be found, flogged and then jailed. Imagine that: Your car could go for 1000 miles on one gallon of petrol!

http://sovereignwarriors.ning.com/profiles/blog/show?id=6194679%3ABlogPost%3A149507&xgs=1&xg_source=msg_share_post

Blikskottel: Knows that there must be may inventions that are hidden from us.

16 antwoorde op Technology suppression

  1. TS het gesê op Februarie 24, 2012

    sjoe ek weet darem of dit nie dadelik sal uitlek nie

  2. Mense se monde word met streng kontrak voorwaardes gesnoer…dus geld praat.

  3. STC het gesê op Februarie 24, 2012

    ek stem….te veel word met gatsak betalings weggesteek…

  4. avega het gesê op Februarie 24, 2012

    Wonder wat Maryna hiervan dink?

  5. Psst Blikkie,bietjie van die onderwerp af..het jy gesien die petrolheffing gaan gedeeltelik betaal vir die tolpaaie,nes ek voorspel het?Ek willie weer baklei nie..dag net ek se maar net.

  6. UNPOCO het gesê op Februarie 24, 2012

    Baie interresant. Ek het nou daar geregistreer om meer te gaan lees. Ek hou baievan hierdie “conspiracy” goed want tussen die lyne is daar wel waarhede in.

  7. UNPOCO het gesê op Februarie 24, 2012

    Terloops,ek het al gelees oor baie sulke ouens wat vermoor is wat met nuwe patente vorendag gekom het wat die Oliebesigheid kon seermaak.

  8. Ek stem saam.

  9. Soos gewoonlik maak hulle toe ander plan om diefstal te pleeg. Ons kan hulle bose planne nog steeds kelder deur net nooit e-tags te koop of the betaal nie.

  10. Sy sal hiervan hou.

  11. Verseker, dis omdat geld al daai maatskappye en mense se god is…en natuurlik die regerings wat hulle beskerm ook, want hulle kry die belastings.

  12. Absoluut.

  13. Ja en dan volg die volgende petrolheffing en jy en Fielies op Kakemas betaal vir almal in Johannesburg se grend paaie.Nee,Blikskottel,gebruikers moet betaal!

  14. Solank hulle steel is dit onpatrioties om te betaal. Die geld is klaar daar maar word gesteel, niemand kan daarby verbykom nie. Laat hulle die prys verhoog van petrol, maar die armstes sal meeste daaronder lei en ek en jy weet dis nie wat die NAC soek nie.

  15. Doen gerus so, jy sal baie dinge kan raaklees wat jou sal help anders kyk na baie dinge.

  16. Elekeen doen wat hy of sy dink reg is en die res kan dink wat hulle wil. Dis mos vryheid.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.