The unholy foursome, caught out!

Februarie 20, 2012 in Sonder kategorie

Politicians, lawyers, bankers and the latest addition to this group: Auctioneers.

Local guys Auction Alliance have been caught red handed (see the article below). What a horrible way to make money, taking people’s homes away. However, this just proves that the entire asset stripping scam by banks and their allies is coming badly unstuck. It needs to happen as the money system is just not real and the process in which assets are being taken is often illegal. In this case, their own staff turned on them…..isn’t that brilliant?

 

Lawyers and bankers with real human souls must be uged to speak up about what is going on behind the scenes.

http://www.iol.co.za/news/crime-courts/auction-house-implicated-in-kickback-scandal-1.1237281

Please take this survey on how your bank treated you so far:

http://micro2.majesticinteractive.co.za/bf.php?fid=1133

Blikskottel: knows it takes only one man to expose the truth

29 antwoorde op The unholy foursome, caught out!

  1. So blikskottel waar is die Regering se maatskappynommer in terme van die Maatskappywet.

  2. Watter deel mis jy? Hulle is in Amerika geregistreer, duidelik het jy al my ander antwoorde of nie gesien nie, of geignoreer.

    http://www.sec.gov/cgi-bin/browse-edgar?action=getcompany&SIC=8888&owner=exclude&match=&start=40&count=40

    http://www.sec.gov/cgi-bin/browse-edgar?company=republic+of+south+africa&match=contains&CIK=&filenum=&State=&Country=&SIC=&owner=exclude&Find=Find+Companies&action=getcompany

    Kyk mooi na die links. Sien bo aan die lysie staan die CIK nommer en net regs van dit staan” COMPANY”…volg nou af ondertoe tot waar jy ons Republieke opmerk.

    Nou hoekom sou hulle dit ‘n company noem as dit nie ene is nie, of lieg die mense dan oor dit?
    Maak dit saak waar die maatskappy geregistreer is in die saak? Nie volgens my nie, behalwe dat die volgende vraag nou is, as hulle in ‘n ander land geregistreer is, wie is dan hul besitter? Dalk die IMF, UN..of ‘n legio ander bankier bloedsuiers wat ons sogenaamde “regering” gebruik as ‘n werktuig om ons deur belastings te beroof.

    As jy nie op DIE pos se inhoud wil reageer nie, neem ek aan jy stem saam met my standpunt oor dit.

  3. My goeie fok is jy vertraag. Dis mos duidelik dat die Company net ‘n opskrif is wat eintlik moes lees naam.

    In die inskrywing self staan daar: REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
    SIC: 8888 – FOREIGN GOVERNMENTS
    formerly: SOUTH AFRICA REPUBLIC OF (filings through 2002-04-10)

    Kyk nou mooi: SIC-8888 Foreign Govenments. Nie Company nie. Foreign Government. Dis ‘n databasis. As jy dan op daai inskrywing klik kan jy die regsdokumente gaan lees. Nie dat jy sal nie want jy is te dom. In al die regsdokumente sal jy sien dat die Republiek van Suid-Afrika ‘n foreign Government is. Die doel van Edgar en die toeken van ‘n nommer aan die Republiek van Suid-Afrika as FOREIGN GOVERNMENT, nie ‘n maatskappy nie het te doen met die regulasie van finansiële transaksies en eise teen die toepaslike ontvanger van Inkomste.

    Hoe fokken stadig is jy presies? Liewe Fok.

  4. Nee, dis jy wat sukkel met iets heel basies: LEES en verstaan. Hier is nog ‘n dukument wat duidelik aandui dat RSA ‘n COMPANY is, nes BV TELKOM, wie hulle hiermee “getrade”.

    Natuurlik moet hulle ‘n nommer toeken, dis hoe COMPANIES herken word.

    0000950172-03-002292.txt : 20030716
    0000950172-03-002292.hdr.sgml : 20030716
    20030716114723
    ACCESSION NUMBER: 0000950172-03-002292
    CONFORMED SUBMISSION TYPE: SC 13G
    PUBLIC DOCUMENT COUNT: 1
    FILED AS OF DATE: 20030716

    FILED BY:

    COMPANY DATA:
    COMPANY CONFORMED NAME: GOVERNMENT OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
    CENTRAL INDEX KEY: 0001254425

    FILING VALUES:
    FORM TYPE: SC 13G

    MAIL ADDRESS:
    STREET 1: 399 DUNCAN STREET
    STREET 2: MINISTRY OF COMMUNICATIONS
    CITY: HATFIELD PRETORIA S AFRICA
    STATE: T3
    ZIP: 00001

    SUBJECT COMPANY:

    COMPANY DATA:
    COMPANY CONFORMED NAME: TELKOM SA LTD
    CENTRAL INDEX KEY: 0001214299
    STANDARD INDUSTRIAL CLASSIFICATION: TELEPHONE & TELEGRAPH APPARATUS [3661]
    IRS NUMBER: 00000000
    FISCAL YEAR END: 0331

  5. http://www.secinfo.com/$/SEC/Registrant.asp?CIK=1254425

    Kyk gerus na die link ook. Sal graag wil weet wat die USA vlaggie dan nou langs die NAAM soek of beteken. Dalk besit hulle(USA) die maatskappy of organisasie of regering dan.

  6. Wat is jou adres ek wil asb. die Welsyn stuur om jou kinders uit jou sorg te verwyder om hulle teen jou ongeneesbare domheid te beskerm.

    As jy die moeite sou doen om nie net opskrifte in ‘n databasis as geldieg bron te aanvaar nie sou jy sien dat daardie dokumente waarna die inskrywing verwys, duidwelik aantoon dat die Republiek nie ‘n maatskappy is nie. Maar dis mos te veel moeite.

    Maar regtig nou, hoe vertraag is jy?

  7. So terloops al wat jy nou bewys het is dat die regering aandele in Telkom besit. 38%. Dis nie nuus nie hoor. Dis problematies op vele vlakke, maar nie bewys dat die regering ‘n maatskappy is nie.

  8. TS het gesê op Februarie 20, 2012

    Verskillende waarhede geld vir verskillende mense

  9. Die enigste ou hioer met ‘n probleem is jy. Mens kan jou seker teen die kop met ‘n klip gooi, maar as jy reken die lug is rooi, dan mag niemand verskil nie.

    Gelukkig is my, my vrou en my kinders se rekords bogemiddeld, indien nie fantasties nie…eintlik ry sukses ons soos ons Vader in die hemel ons seen….maar nouja, dit sal jy ooknie glo nie, wat natuurlik jou reg is.

  10. Hoekom is ek nie verbaas dat jy ‘n Christen is nie.

  11. Die bewyse is duidelik, jy’s net te hardkoppig en vol van jouself om dit te aanvaar.

    Wie dink jy sou besigheid met hulle doen, indien hulle nie onder presies dieselfde reels as ander maatskappye opereer nie? Hulle opereer in “commerce” en moet dus wetlik presies so optree.

  12. Niks verbaas jou nie omdat jy so vol van jouself is. Ek vertel jou die geheim van my sukses en jy kan dit ignoreer, dis ook jou reg.

  13. Dt mag dalk net een man vat om die waarheid te ontbloot, maar daai man is nie jy nie.

  14. Ongelooflik.

  15. Kom ek vra jou een vraag. Darwinia is ‘n prokureur en regsgeleerde. As sy bevestig dat die regering nie ‘n maatskappy is nie sal jy dit aanvaar?

  16. Blikskottel:
    1. by watter maatskappykantoor is die RSA geregistreer.
    2. Wie is die direkteure van die RSA mpy en waar word hulle besonderhede bevestig
    3. Wie is die aandeelhouers van die RSA mpy
    4. Wat is die RSA mpy se geregistreerde adres?
    5. Wie is die RSA mpy se ouditeure?

  17. Die korruptheid van die mensdom ! Ai !

  18. Business Address
    EMBASSY OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
    3051 MASSACHUSETTS AVENUE, NW
    WASHINGTON DC 20008

    Gevolglik is dit in Amerika geregistreer en nie in Suid Afrika nie. kyk gerus na die link wat ek geplaas het en verduidelik die USA vlaggie wat so mooi langs die naam pryk? My USA buddies(hoogs ervare kommersiele ouens) is oortuig dat dit wys my idee is presies reg.

    Ander antwoorde is ek en 100de ander ouens besig om uit te grou…hou dop want ons gaan nie ophou tot die waarheid vir almal oop is nie.

  19. Bwahahahahahahaha jy is nou deel van die komplot Darwinia.

  20. Wie is jou buddies Blikskottel. Doseer hulle by Harvard? Sit hulle in die Amerikaanse hoogeregshof? Die ironie is dat daar ‘n onlangse klein uitsrakie deur die spesifieke Hoogeregshof is wat baie baie gevaarliker is as jou stiksienige idee dat regerings maatskappye is en dat domastrante fokkers soos jyself dit mis.

  21. Kom ek stel dit so,: ek is redelik seker my “buddies” sou nie die een van die grootste internasionale olie maatskappye aangestel gewees het nie, sou hulle nie hoogs gekwalifiseerde mense in hul velde wees nie. (regsgeleerdes en ekonomie)

    Hier is waarom ek begin grou het, iets wat lank terug deur een van daai “buddies” aan my gegee is, juis oor ek net soos jy geredeneer het:

    On December 9, 1945 Congress relinquished every single Public Office over to the U.N.’s jurisdiction.

    All U.S. states were relinquished and given international law USC 28 3002 pt 15 sub par A The U.S.A. is a federal Corporation not a country.

    —————————————-
    Nou hoe sou daai Federale Korporasie met enige iemand wil besigheid doen, sonder dat die ander party nie ook ‘n soortgelyke besigheid is nie en nie onder dieselfde reels , regulasies en wette is nie ens?

  22. SO gee hulle name en waar hulle jou opinie dat die Republiek van SUid-Afrika ‘n maatskappy is staaf. Ek dink jy lieg oor jou buddies en maak hulle net op.

  23. En antwoord Darwinia se vrae.

  24. Jy vertel my.

  25. Korporatiewe beleid vereis dat ek seker reels nakom. Een daarvan is dat ek nie mag uitlap waar ek werk nie, presies wat ek doen nie en veral nie persoonlike inligting van mede werkers mag bekend maak nie.

    My lekker vet inkomste hang daarvan af, so om aan jou versoek te voldoen sou my skade berokken. Glo dus verder wat jy wil…. en antwoord sommer my vrae ook en lewer sommer kommentaar op die spesifieke pos.

  26. O so jy is bereid om soos die bose regerings nie op te staan vir wat reg is nie omdat jy geld aanbid.

  27. En al jou vrae is oor en oor beantwoord. Ek let op dat jy nie een van Darwinia se vrae kan beantwoord nie.

  28. Verkeerd, ek het een vraag baie duidelik geantwoord en verskeie redes gegee vir wat ek glo. Verder het ek ook erken dat ons nognie al die antwoorde het nie, maar ek het wel duidelik laat bleik wat ek en baie ander aflei van dit wat ons wel weet.

  29. Ek en baie ander staan juis op vir wat geregtigheid behels. My groot probleem is dat die “regs-stelsel” duidelik nie veel met geregtigheid uit te waai het nie, maar eerder konsentreer om alles in geldelike terme om te sit en so mense te beroof. My studies wys duidelik dat die huidige howe en regstel (uitgesluit wat ooreenkomstig is met dit wat op die magna carta gebaseer is) uiteindelik maar terug gaan in oorsprong na die talmoediese geskrifte van die ou Joodse priester-bankiers-regters. Natuurlik was hulle hele ding gebaseer op een ding; Die lus agter geld en besittings. In effek maak dit die howe dan net ‘n tipe van “kerk” by gebrek aan ‘n beter woord.

    Geld aanbid ek verseker nie. Ek word net regverdig vergoed vir die waarde wat ek toevoeg en dis vir my genoeg.

    Ek was al sonder geld vir lang tye, maar met harde werk en seeninge het ek geleenthede wat opgeduik het benut. Dankbaarheid is groot in my lewe, was nog altyd en sal altyd wees.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.