Na Mulder se grondbesit uitsprakie en Zuma se tirade

Februarie 19, 2012 in Sonder kategorie

Raakgelees op ‘n ander blog:

In February 2012, the ANC leaders claimed – inaccurately – that 80% of all the land still belongs to ‘the whites’.

However – according to a March 2011 land-registry survey summary to parliament, the SA State already owned 64,976 of the 85,000 (+) ‘white’ commercial farms and 5,448 agri-holdings registered as ‘white owned” in 1994 – but the ANC-regime doesn’t know the exact extent of its own state-land holdings because its Land Registry Records do not include the 41% of the total SA land surface of 1,214,470 sq km which used to be the independent tribal homelands – where millions of black people still farm and have settlements today. All this tribal land now is also owned by the State although not lodged in any land-registries…

 

2011: Only 14,000 privately-owned, registered commercial farms remain on the taxpayers-registry:
However what this careful survey of the disreputable records in the SA Deeds Registration Office did reveal, was that there’s considerably more land owned by the State than they realise: that from the original 85,000 privately-owned food-producing farms in the hands of ‘white’ owners –  (“Boer farms”) , only about 14,000 farms and smallholdings in 2010 were registered at the SA Revenue Office as being  revenue-producing ‘white-owned commercial agricultural sites’- all the other farms are in the hands of the State, including of course all the former homelands, municipalities, huge parcels of unused military land, etc.

 

Blikskottel wonder waarom daar nog nooit ‘n ordentlike grondbesit oudit gedoen nie. Ons het tog oorgenoeg studente en proffies wat so iets kan doen en dan onpartydig en wetenskaplik uitsluitsel kan gee oor die saak. My gevoel is dat dit gladnie die politieke doelstellings en ideologie van die ANC sal bervoordeel nie en daarom sal dit nooit met politieke ondersteuning gedoen word nie. Selfs al word dit sonder politieke inmenging gedoen sal hulle waarskynlik dit afmaak met verskeie verskonings.

 

Blikskottel: Wonder eerder of ons kan bekostig om NIE sulke opnames te maak nie.

10 antwoorde op Na Mulder se grondbesit uitsprakie en Zuma se tirade

  1. Waar is die regering se maatskappynommer in terme van die maatskappywet wat sal bewys dat dit ‘n maatskappy is?

    Die bovermelde statistiek is eenvoudig belaglik.

  2. TS het gesê op Februarie 19, 2012

    Ek sien jy gister dat Tutu sê -‘ die sendelinge het na Afrika gekom met die Bybel onder die arm en die Afrikane het die grond gehad … They said:’Let us pray’ We closed our eyes. When we opened our eyes we had the Bible and they had the land’
    Ek dink nie jy sal saamstem nie, maar dit is waar, want hoewel baie geslagte grond wel gekoop het, het ons voorgeslagte dit sommer net geneem.

  3. Tina moet nie belaglik wees nie. Op die plaaslike bevolking met ‘n paar krale te mislei maak dit nie ‘n geldige koop nie.

  4. Sulke onakkurate opnames veroorsaak net dat meer grond oorgedra kan word aan die anderskleuriges.Dis mos nou maklik om die syfers voor te hou en sê kom, nog land moet oorgedra word, dis waarom hulle nie na hulle eie kant opnames doen nie. te veel sal ontbloot word. LOL

  5. http://www.sec.gov/cgi-bin/browse-edgar?action=getcompany&SIC=8888&owner=exclude&match=&start=40&count=40

    Kyk mooi na die link. Sien bo aan die lysie staan die CIK nommer en net regs van dit staan” COMPANY”…volg nou af ondertoe tot waar jy ons Republieke opmerk.

    Nou hoekom sou hulle dit ‘n company noem as dit nie ene is nie, of lieg die mense dan oor dit?
    Maak dit saak waar die maatskappy geregistreer is in die saak? Nie volgens my nie, behalwe dat die volgende vraag nou is, as hulle in ‘n ander land geregistreer is, wie is dan hul besitter? Dalk die IMF, UN..of ‘n legio ander bankier bloedsuiers wat ons sogenaamde “regering” gebruik as ‘n werktuig om ons deur belastings te beroof.

  6. Daarom staan ek een groot land audit voor..en ene sonder staats inmenging.

  7. Meeste land was oop en deur niemand besit nie. Die Voortrekkers het daardie land in besit geneem en produktief gemaak. Internasionaal was dit en die republike wat gevolg het, duidelik erken. let wel, Boere republieke, nie Afrikaner republieke nie.

    Verder is land gekoop ook, normaalweg na onderhandeling. Ja, sekerlik was land van swartes afgeneem, maar eers baie later, post 1902 ne meestal deur Engelse wat ook agtergebly het en wou boer.

    In effek was dit egter meestal land wat baie jare tevore vanaf die Boere republieke deur oorlog gesteel is.

    Die saak het baie kante, maar soos die ANC en sy meelopers dit vertel is verseker een moerse leun.

  8. Kan jou ‘n paar links gee waar jy self die stats kan nagaan.

  9. Sekondeer.

  10. Dankie!

Los ’n antwoord vir Neander. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.