America, the number 1?
Februarie 18, 2012 in Sonder kategorie
Most Americans are familiar with the oft-chanted phrase, “We‘re #1!”
How can we argue with them as this is true in many ways.
#1 in government debt and deficits
#1 in unfunded liabilities, most importantly Medicare and Social Security
#1 in building and maintaining the biggest WMD stockpile in the world
#1 in weapon sales to foreign governments
#1 in bombs dropped and missiles fired on other nations
#1 in causing civilian casualties and property destruction
#1 in “defense” spending – about as much as all other countries combined
#1 in lawyers per capita, with over 1.1 million total
#1 in law suits filed – millions and millions every year
#1 in political lobbyists, special interest groups and campaign donations
#1 in taxpayer bailouts of the politically connected “too big to fail” corporations
#1 in people imprisoned – “The United States has 4% of the world‘s population and 25% of the world‘s incarcerated population.” –Wikipedia
Blikskottel: Knows that the normal American people are the loosers in their own country.
johanpienaar het gesê op Februarie 18, 2012
Heeltemal happy met die inskrywing voor ek vir jou begin lag?
benvanbruggen het gesê op Februarie 18, 2012
Hoekom probeer honderde duisende armes om Amerikaners te word ? Veral Sjinese.
TS het gesê op Februarie 18, 2012
Ek dink nie mens moet die grootheidswaan onderskat nie
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
Lag maar, spyt kom altyd te laat.
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
Dis wanneer iemand so sleg af is dat enige iets anders beter lyk. Let wel LYK, want as hulle eers daar aankom vind die meerderheid uit die lewe is nie wat hulle gedink het nie. Meeste klim dan op die sosiale ondersteunings stelsel en verarm die wat wel werk nog verder.
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
Verseker.
johanpienaar het gesê op Februarie 18, 2012
So jy reken die Amerikaners is loosers? Verwys dit na hulle bowel movements moroon.
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
Verseker is hulle nommer een in ander goed ook, maar meeste van hulle besef dat die wat hier genoem word verseker besig is om hul eie vryheid en ekonomiese mag af te takel.
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
“Loosers”? Nog nie, maar verseker in wording as mens kyk hoe die gemiddelde werker al hoe slegter af is.Ek werk elke dag van my lewe saam met sulke mense en kan eerstehands jou verseker dat hulle wel besig is om te verarm. Hulle weet ook hoekom dit so is, maar voel meestal magteloos om enige iets te verander.
Verder mag ek dalk na ‘n moroon vir jou lyk, maar my rekord bewys absoluut die teendeel. Wat wel duidelik is, is dat jy baie gou na beledigings gryp, iets wat mense maar doen wanneer hulle gekonfronteer word deur dinge wat vir hul vreemd voorkom of waaroor hulle nog onkundig is.
My raad is eenvoudig: Moenie enige iets net glo nie, maar ondersoek dit voor jy iemand aanval. Ek sukkel ook met dit, maar ondersoek is een van my sterkpunte en ek doen my bes om dit te verbeter.
Carol460 het gesê op Februarie 18, 2012
Dit lyk vir my regtig die wêreld rafel uit …..
johanpienaar het gesê op Februarie 19, 2012
Ha ha ha ha. Jy lyk soos ‘n moroon juis oor wat jy hier skryf. Soos byvoorbeeld dat jy nou nog nie agtergekom het jy het losers in jou artikel verkeerd gespel nie.
Waar is die regering se maatskappynommer in terme van die maatskappywet wat sal bewys dat dit ‘n maatskappy is?
Blikskottel het gesê op Februarie 19, 2012
ACCESSION NUMBER: 0000950172-03-002292
CONFORMED SUBMISSION TYPE: SC 13G
PUBLIC DOCUMENT COUNT: 1
FILED AS OF DATE: 20030716
FILED BY:
COMPANY DATA:
COMPANY CONFORMED NAME: GOVERNMENT OF THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
CENTRAL INDEX KEY: 0001254425
FILING VALUES:
FORM TYPE: SC 13G
MAIL ADDRESS:
STREET 1: 399 DUNCAN STREET
STREET 2: MINISTRY OF COMMUNICATIONS
CITY: HATFIELD PRETORIA S AFRICA
STATE: T3
ZIP: 00001
SUBJECT COMPANY:
COMPANY DATA:
COMPANY CONFORMED NAME: TELKOM SA LTD
CENTRAL INDEX KEY: 0001214299
STANDARD INDUSTRIAL CLASSIFICATION: TELEPHONE & TELEGRAPH APPARATUS [3661]
IRS NUMBER: 00000000
FISCAL YEAR END: 0331
Blikskottel het gesê op Februarie 19, 2012
http://www.secinfo.com/$/SEC/Registrant.asp?CIK=1254425
Kyk gerus na die link ook. Sal graag wil weet wat die USA vlaggie dan nou langs die NAAM soek of beteken. Dalk besit hulle(USA) die maatskappy of organisasie of regering dan.