Cape Town City wants to crush freedom of expression
Februarie 15, 2012 in Sonder kategorie
Cape Town City wants to crush freedom of expression.
It proposes a PROHIBITIVE permit system that will stop micro (one photographer, one model) photo shoots on beaches.
http://ctppa.co.za/permit-saga/
Blikskottel…hates this type of pettiness.
johanpienaar het gesê op Februarie 15, 2012
Wat verwag jy van ‘n plek waar die DA in beheer is.
HeavyHenry het gesê op Februarie 15, 2012
Klink na ‘n pot snot.
Blikskottel het gesê op Februarie 15, 2012
Dis alles net oor geld aan die einde.
Blikskottel het gesê op Februarie 15, 2012
Die is maar net nog ‘n teken van dit waarteen ek en baie ander waarsku sover dit regerings aangaan. Hulle is besighede wat wil geld maak en dis dit. Partye maak geen verskil nie, hulle het almal net een doel en dis beslis nie om massas mense te help beter leef nie.
johanpienaar het gesê op Februarie 15, 2012
O ja die republiek is ‘n korporasie. Vergeet daarvan. Die feit dat republiek en korporasie verskillende definisies, regte en praktiese toepassings het pla jou natuurlik nie.
Vetjan het gesê op Februarie 17, 2012
3 voertuie op die Strand, 10 crew , ligte en alles is ook ‘n micro shoot. Die oomblik wat ‘n span die strand oorneem vir hulle besigheid is dit net reg dat hulle ‘n permit moet uitneem!
Blikskottel het gesê op Februarie 17, 2012
Plaas hulle eers net die basics reg doen.
Blikskottel het gesê op Februarie 17, 2012
Alles moet binne perke wees, maar om van molshope berge te maak is wat regeings doen.
Blikskottel het gesê op Februarie 17, 2012
Feit: “Die Republiek van Suid Afrika” en “Die Regering van die Republiek van Suid Afrika” is albei geregistreer as korporasies met besigheids adresse en registrasie nommers. Jy kan dit gerus navors.
Hoe kan hulle dan maatskappye stig en besit, dinge koop en verkoop ens tensy hulle nie ‘n korporasie is wat ook onder korporatiewe wette en reels besigheid doen nie? Maak nie saak wat mens dit noem nie, hulle lewer dienste, kry geld, betaal geld ens ens, alles duidelik dinge wat hulle as korporasie uitwys.
Daar is ook verskeie internasionale hof uitsprake wat dit duidelik maak dat regerings wel onder presies dieselfde reel en wette werk as normale besighede. Hoe anders sal enige iemand met hulle wil besigheid doen?
johanpienaar het gesê op Februarie 18, 2012
Jy praat mos nou kak. Gee vir my die regering se registrasienommer in terme van die maatskappywet en ook die republiek se nommer. Dis n feit so jy behoort dit maklik te kry. Gee vir my n verwysing van net een Internasionale hof uitspraak wat beweer dat regerings onder die dieselfde wette en reels werk as normale besighede.
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
Met graagte..watch this space.
Blikskottel het gesê op Februarie 18, 2012
http://www.sec.gov/cgi-bin/browse-edgar?company=South+Africa&match=contains&CIK=&filenum=&State=&Country=&SIC=&owner=exclude&Find=Find+Companies&action=getcompany
Kyk gerus en sien dat selfs die REGERING op sy eie ook ‘n maatskappy is.
johanpienaar het gesê op Februarie 18, 2012
Is jy regtig so dom dat jy dit nie snap nie.
johanpienaar het gesê op Februarie 18, 2012
Weet jy wat die Edgar system is? Weereens in terme van die Maatskappywet wat is die regering en republiek se maatskappynommer?