Cape Town City wants to crush freedom of expression

Februarie 15, 2012 in Sonder kategorie

Cape Town City wants to crush freedom of expression.

It proposes a PROHIBITIVE permit system that will stop micro (one photographer, one model) photo shoots on beaches.

http://ctppa.co.za/permit-saga/

Blikskottel…hates this type of pettiness.

14 antwoorde op Cape Town City wants to crush freedom of expression

  1. Wat verwag jy van ‘n plek waar die DA in beheer is.

  2. Klink na ‘n pot snot.

  3. Dis alles net oor geld aan die einde.

  4. Die is maar net nog ‘n teken van dit waarteen ek en baie ander waarsku sover dit regerings aangaan. Hulle is besighede wat wil geld maak en dis dit. Partye maak geen verskil nie, hulle het almal net een doel en dis beslis nie om massas mense te help beter leef nie.

  5. O ja die republiek is ‘n korporasie. Vergeet daarvan. Die feit dat republiek en korporasie verskillende definisies, regte en praktiese toepassings het pla jou natuurlik nie.

  6. Vetjan het gesê op Februarie 17, 2012

    3 voertuie op die Strand, 10 crew , ligte en alles is ook ‘n micro shoot. Die oomblik wat ‘n span die strand oorneem vir hulle besigheid is dit net reg dat hulle ‘n permit moet uitneem!

  7. Plaas hulle eers net die basics reg doen.

  8. Alles moet binne perke wees, maar om van molshope berge te maak is wat regeings doen.

  9. Feit: “Die Republiek van Suid Afrika” en “Die Regering van die Republiek van Suid Afrika” is albei geregistreer as korporasies met besigheids adresse en registrasie nommers. Jy kan dit gerus navors.
    Hoe kan hulle dan maatskappye stig en besit, dinge koop en verkoop ens tensy hulle nie ‘n korporasie is wat ook onder korporatiewe wette en reels besigheid doen nie? Maak nie saak wat mens dit noem nie, hulle lewer dienste, kry geld, betaal geld ens ens, alles duidelik dinge wat hulle as korporasie uitwys.

    Daar is ook verskeie internasionale hof uitsprake wat dit duidelik maak dat regerings wel onder presies dieselfde reel en wette werk as normale besighede. Hoe anders sal enige iemand met hulle wil besigheid doen?

  10. Jy praat mos nou kak. Gee vir my die regering se registrasienommer in terme van die maatskappywet en ook die republiek se nommer. Dis n feit so jy behoort dit maklik te kry. Gee vir my n verwysing van net een Internasionale hof uitspraak wat beweer dat regerings onder die dieselfde wette en reels werk as normale besighede.

  11. Met graagte..watch this space.

  12. Is jy regtig so dom dat jy dit nie snap nie.

  13. Weet jy wat die Edgar system is? Weereens in terme van die Maatskappywet wat is die regering en republiek se maatskappynommer?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.