Which side of the fence are you?
Februarie 12, 2012 in Sonder kategorie
If you ever wondered which side of the fence you sit on, this is a great
test!
If a Conservative doesn’t like guns, he doesn’t buy one.
If a Liberal doesn’t like guns, he wants all guns outlawed.
If a Conservative is a vegetarian, he doesn’t eat meat.
If a Liberal is a vegetarian, he wants all meat products banned for everyone.
If a Conservative is homosexual, he quietly leads his life.
If a Liberal is homosexual, he demands legislated respect.
If a Conservative is down-and-out, he thinks about how to better his situation.
A Liberal wonders who is going to take care of him.
If a Conservative doesn’t like a talk show host, he switches channels.
Liberals demand that those they don’t like be shut down.
If a Conservative is a non-believer, he doesn’t go to church.
A Liberal non-believer wants any mention of God and religion silenced.
If a Conservative decides he needs health care, he goes about shopping for
it, or may choose a job that provides it.
A Liberal demands that the rest of us pay for his.
If a Conservative reads this, he’ll forward it so his friends can have a good laugh.
A Liberal will delete it because he’s “offended”.
Blikskottel..thus are a conservative prson
TS het gesê op Februarie 12, 2012
Die lyn is baie fyn!!!!!
katrina het gesê op Februarie 12, 2012
Klink of konserwatiewes hulleself as engeltjies sien:)
benvanbruggen het gesê op Februarie 12, 2012
Jy verwar liberale mense met fanatiese sosialiste
Trakie het gesê op Februarie 12, 2012
:-)) So sien elkeen die wêreld vanuit sy eie hoek.
lora2me het gesê op Februarie 12, 2012
Elke outjie maak soms ‘n foutjie (of soos ‘n kind eendag gesê het: elke foutjie maak ‘n outjie).:)Ek weet nie of ek een van die twee wil wees nie, want ek hou nie van ‘n gedragskategorie nie. Al wat ek wel kan aflei, is dat die Liberals (Amerikaanse Liberals) maar baie kan “moan”.
Vetjan het gesê op Februarie 12, 2012
Blikskottel thus cannot spiek inglies werie deliesjislie.
HeavyHenry het gesê op Februarie 12, 2012
🙂
vuurklip het gesê op Februarie 12, 2012
Vervang “Liberal” met “Fascist” en “Conservative” met “Liberal” en jy’s in die kol!
johanpienaar het gesê op Februarie 12, 2012
Ha ha ha ha ha. Dis funny
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Petrus jy sit die pot ver mis….my Ingels is heel goed. Ek werk elke dag van my lewe met Engels sprekendes uit Amerika, UK en baie ander lande en volgens hulle is my Engels meer as goed genoeg. Dis soms die haastigheid en tikwerk wat probleme veroorsaak….rondom my pos, ek staan by dit.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Vuurklip….neewat, ek dink die ding is reg soos dit is.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Nou praat jy.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Alle liberals maak so…
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Ons sien net die hoeke wat wel bestaan.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Nee nie regtig nie. Die een lei altyd na die ander.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Engeltjie dalk nie, maar eerder mense wat werklikhede sien en daarvolgens leef en nie ander se individuele regte probeer beheer nie.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Nee dit is nie.
vuurklip het gesê op Februarie 13, 2012
OK. Maar vervang dan die “Conservative” met “Verkramp” en “Liberal” met “Religious”
rosiemetdorings het gesê op Februarie 13, 2012
Dit kan jy weer sê
rosiemetdorings het gesê op Februarie 13, 2012
Sal nou nie so ver gaan om iemand te label nie, maar dink ek gaan in die publiek begin moan oor die rouvis vreters! (Sushi)
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Vuurklip…nee my ou, jy sit die pot mis en wil net woord speletjies speel om jou eie saak te pas.
Blikskottel het gesê op Februarie 13, 2012
Jy mag moan oor dit.
vuurklip het gesê op Februarie 13, 2012
Jy het blykbaar ‘n totale wanbegrip tov die betekenis van die woord “liberaal”.
Blikskottel het gesê op Februarie 14, 2012
Negatief, jy sien netnie die waarheid vir wat dit is nie.
vuurklip het gesê op Februarie 14, 2012
Definisie van “liberal” volgens die Oxford-woordeboek:
“willing to respect or accept behaviour or opinions different from one’s own; open to new ideas”
As jy nie saamstem nie, moet jy dalk aan hulle skryf. As hulle dan die woordeboek aanpas, sal ek jou gelyk gee.
Blikskottel het gesê op Februarie 15, 2012
Ek dink die saak gaan oor hoe ‘n liberale persoon optree in sekere situasies, soos vergelyk met ‘n konserwatiewe persoon. Ek sien nog steeds geen fout as ek so daarna kyk nie.
vuurklip het gesê op Februarie 15, 2012
Kyk net na een van die optredes wat aan “liberaal” toegeskryf word: “If a Liberal is a vegetarian, he wants all meat products banned for everyone.”
Dit is in sy geheel teenstrydig met die definisie van “liberaal” soos in die Oxford woordeboek se definisie, naamlik “willing to respect or accept behaviour or opinions different from one’s own.”
Al die ander optrede soos in jou blog aan “liberaal” toegskryf, druis reëlreg in teen die aanvaarde definisie van “liberaal”.
Ek wil nie eers ingaan op die wanbegrip van die term “konserwatief” soos in jou blog nie.
Blikskottel het gesê op Februarie 17, 2012
Optredes soos toegeskryf volgens jou verwysings is erg beperkend sover dit praktiese toepassings aangaan. Wat van ons vervang liberaal met polities LINKS en konserwatief met polities REGS?