Which side of the fence are you?

Februarie 12, 2012 in Sonder kategorie

If you ever wondered which side of the fence you sit on, this is a great

test!

 

 

If a Conservative doesn’t like guns, he doesn’t buy one.

If a Liberal doesn’t like guns, he wants all guns outlawed. 

 

If a Conservative is a vegetarian, he doesn’t eat meat.

If a Liberal is a vegetarian, he wants all meat products banned for everyone.

 

If a Conservative is homosexual, he quietly leads his life.

If a Liberal is homosexual, he demands legislated respect.

 

If a Conservative is down-and-out, he thinks about how to better his situation.

A Liberal wonders who is going to take care of him.

 

If a Conservative doesn’t like a talk show host, he switches channels.

Liberals demand that those they don’t like be shut down.

 

If a Conservative is a non-believer, he doesn’t go to church.

A Liberal non-believer wants any mention of God and religion silenced.

 

If a Conservative decides he needs health care, he goes about shopping for

it, or may choose a job that provides it.

A Liberal demands that the rest of us pay for his.

 

If a Conservative reads this, he’ll forward it so his friends can have a good laugh.

A Liberal will delete it because he’s “offended”.

Blikskottel..thus are a conservative prson

28 antwoorde op Which side of the fence are you?

  1. TS het gesê op Februarie 12, 2012

    Die lyn is baie fyn!!!!!

  2. Klink of konserwatiewes hulleself as engeltjies sien:)

  3. Jy verwar liberale mense met fanatiese sosialiste

  4. Trakie het gesê op Februarie 12, 2012

    :-)) So sien elkeen die wêreld vanuit sy eie hoek.

  5. Elke outjie maak soms ‘n foutjie (of soos ‘n kind eendag gesê het: elke foutjie maak ‘n outjie).:)Ek weet nie of ek een van die twee wil wees nie, want ek hou nie van ‘n gedragskategorie nie. Al wat ek wel kan aflei, is dat die Liberals (Amerikaanse Liberals) maar baie kan “moan”.

  6. Vetjan het gesê op Februarie 12, 2012

    Blikskottel thus cannot spiek inglies werie deliesjislie.

  7. Vervang “Liberal” met “Fascist” en “Conservative” met “Liberal” en jy’s in die kol!

  8. Ha ha ha ha ha. Dis funny

  9. Petrus jy sit die pot ver mis….my Ingels is heel goed. Ek werk elke dag van my lewe met Engels sprekendes uit Amerika, UK en baie ander lande en volgens hulle is my Engels meer as goed genoeg. Dis soms die haastigheid en tikwerk wat probleme veroorsaak….rondom my pos, ek staan by dit.

  10. Vuurklip….neewat, ek dink die ding is reg soos dit is.

  11. Nou praat jy.

  12. Alle liberals maak so…

  13. Ons sien net die hoeke wat wel bestaan.

  14. Nee nie regtig nie. Die een lei altyd na die ander.

  15. Engeltjie dalk nie, maar eerder mense wat werklikhede sien en daarvolgens leef en nie ander se individuele regte probeer beheer nie.

  16. Nee dit is nie.

  17. OK. Maar vervang dan die “Conservative” met “Verkramp” en “Liberal” met “Religious”

  18. Dit kan jy weer sê

  19. Sal nou nie so ver gaan om iemand te label nie, maar dink ek gaan in die publiek begin moan oor die rouvis vreters! (Sushi)

  20. Vuurklip…nee my ou, jy sit die pot mis en wil net woord speletjies speel om jou eie saak te pas.

  21. Jy mag moan oor dit.

  22. Jy het blykbaar ‘n totale wanbegrip tov die betekenis van die woord “liberaal”.

  23. Negatief, jy sien netnie die waarheid vir wat dit is nie.

  24. Definisie van “liberal” volgens die Oxford-woordeboek:
    “willing to respect or accept behaviour or opinions different from one’s own; open to new ideas”

    As jy nie saamstem nie, moet jy dalk aan hulle skryf. As hulle dan die woordeboek aanpas, sal ek jou gelyk gee.

  25. Ek dink die saak gaan oor hoe ‘n liberale persoon optree in sekere situasies, soos vergelyk met ‘n konserwatiewe persoon. Ek sien nog steeds geen fout as ek so daarna kyk nie.

  26. Kyk net na een van die optredes wat aan “liberaal” toegeskryf word: “If a Liberal is a vegetarian, he wants all meat products banned for everyone.”

    Dit is in sy geheel teenstrydig met die definisie van “liberaal” soos in die Oxford woordeboek se definisie, naamlik “willing to respect or accept behaviour or opinions different from one’s own.”

    Al die ander optrede soos in jou blog aan “liberaal” toegskryf, druis reëlreg in teen die aanvaarde definisie van “liberaal”.

    Ek wil nie eers ingaan op die wanbegrip van die term “konserwatief” soos in jou blog nie.

  27. Optredes soos toegeskryf volgens jou verwysings is erg beperkend sover dit praktiese toepassings aangaan. Wat van ons vervang liberaal met polities LINKS en konserwatief met polities REGS?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.