Why not to buy an E-TOLL tag

Januarie 20, 2012 in Sonder kategorie

INLSA Despite e-tolling on Gautengs freeways having been delayed last week, Sanral has continued encouraging motorists to register for e-tags, which could be illegal. The SA National Roads Agency Ltd (Sanral) not only wants your money – it also wants access to all your bank details and financial accounts.

 

The Department of Transport postponed e-tolling on Gauteng’s freeways on Friday, weeks before the system was due to go live next month. This is the second time the department has suspended the multibillion-rand project. Despite this, Sanral has continued its advertising campaign, encouraging motorists to register for e-tags. But the registration of the e-tags may be illegal in terms of the Consumer Protection Act. This is according to various organisations who have analysed the terms and conditions of e-tag accounts.

 

At the centre of their concerns is clause 33 of Sanral’s terms and conditions, which states that: “The user hereby irrevocably authorises the Agency or its duly authorised agent to obtain from any institution where the user may have an account, or from any credit bureau, any information concerning the user. This clause constitutes consent and an instruction to each such institution to disclose such information to the Agency or its agent.” [All the new technology being implemented for registering devices, such as RICA, have been specifically designed to capture data. It is all about controlling informaiton on people. The question is… WHY?]

 

Dr Cliff Johnston, from the SA National Consumer Union (Sancu), said this goes against the Financial Services Act, which states that an institution may not request more information than is needed. “So they may see if you have been blacklisted. But what if you have? Will that mean you won’t be able to register? Will you not be able to use the road then? How will Sanral deal with those cases?” Johnston asked. Sancu intended to complain about the terms and conditions to the National Consumer Tribunal before the suspension. It is now planning to approach Sanral’s new board to point out the illegalities in the conditions. Another contentious term, said Johnston, was that “Sanral’s information is correct unless you can prove otherwise. So if someone fraudulently copies your licence plate, Sanral will remove money from your account. How are you going to prove it wasn’t toll, your car? This is illegal in terms of the Consumer Protection Act.” [Read this a hundred times if you have to, but make sure that it sinks in.

 

They are saying that your silence = guilt. If you are silent, they have the right to continue whatever they want against you based on the information already in the agreement (ie. the registration). Surely we can assert then that if they can do this to us, then we can do it to them! If we send a bank, corporation or government departnment an agreement by way of affidavit, or amendement to the agreement, and they do not respond, their silence = guilt! What’s good for the goose is good for the gander.

 

You must supply Sanral with your bank account details, giving it access to debit money from the account “once the user’s e-toll account balance goes below the user’s predefined top-up threshold level”. Johnston said Sancu was initially encouraging people to register for an e-toll account, but only on the prepaid option, without giving banking details. “But we soon realised Sanral would not register you without your bank details. “What if you are poor and don’t have a bank account? Does that mean you won’t be allowed to drive on the roads?”

 

For road users who do not register for an e-tag, Sanral’s terms are that motorists must pay for the toll within seven days or they will be punished. But Johnston said this was impossible as it would take far longer for the notice to be posted to you and payment made.

 

The DA has taken its concerns one step further by sending a complaint of infringements by Sanral to the National Consumer Tribunal in terms of the Consumer Protection Act :

that users have to give access to their bank accounts for unknown amounts;

there is a high possibility of fraud as 10 percent of all licence plates are cloned or fraudulent;

there is no clarity on how disputed amounts will be refunded;

there are undisclosed administration fees (R5 for posted statements and 20c for each sms);

identification by e-tag as opposed to number plate is unclear;

and certain road users (minibus taxis and buses) are exempted, leading to unfair discrimination.

 

Sanral had not responded to queries at the time of going to print. What they don’t tell you

* Users have to give access to their bank accounts for unknown amounts;

* There is a high possibility of fraud as 10 percent of all licence plates are cloned or fraudulent;

* There is no clarity on how disputed amounts will be refunded;

* There are undisclosed administration fees (R5 for post statements and 20c for each sms)

 

Blikskottel: will never buy and e-tag and is opposed to all tolls and license fees.

40 antwoorde op Why not to buy an E-TOLL tag

  1. Hierdie sopas in my inbox gekry:
    TAX – A MUST READ
    Hi I hope you don’t mind me mailing this to you on this issue, but this came across my desk this morning.
    I think, and I am sure that many of you are the same, that the tolls are a disgrace, both the extortionate toll fees themselves and also
    the widely published fact that we are expected to pay up to R18 BILLION over the next 10 years just to collect the toll fees.  I wanted to share the
    clarity of thought in this mail and agree that I will not be installing anything on my car.   They are not going to have easy access to my bank account – they say they want a debit order – forget it.  Send me a bill (by registered mail) every time – and I will pay it just as fast as I pay the speeding fines that arrive by normal post (which I also ignore).  Together we can make this whole thing fail – as it should.  Let the toll gates stay there, not working, as monuments to people power. Let’s call this the start of the SA Awakening, look what the normal people are achieving in North Africa with the Arab Awakening.

    People should not install the transponders but still use the highways and force the government to issue accounts and summonses to all motorists until such time they drop the prices. The government will be forced to send out millions of accounts every month and they don’t have the
    manpower to do it. This is the best and easiest way to boycott the system.
    What is the government going to do about motorists from other neighboring countries that don’t have these transponders?
    South Africans are too complacent and its time we fight back.

  2. TS het gesê op Januarie 20, 2012

    ek ook nie…

  3. Ek voel presies dieselfde en ry deesdae meer met my motorfiets. By al die tolhekke is die linkerbaan breer om swaer voertuie deur te laat en daar is ‘n gaping dus skiet ek en rooies daardeur, ek sal aanhou daarmee tot dat iemand aan my kan bewys my fiets maak net soveel indruk op ‘n pad se oppervlak as daai bakkie en sleepwa wat tot byna 3 meter hoog gelaai is, met als oppad na een of ander buurstaat toe.

  4. zephur het gesê op Januarie 20, 2012

    Hulle se e-poephol

  5. Alle regering is rowers, dis duidelik en dit alles word gedryf vanuit die bankstelsel. Dis een groot bose sweer.

  6. Stront dis presies die woord.

  7. Doen wat jy kan, maar wees reg met antwoorde as hulle jou probeer vastrap.

  8. Mooi so!

  9. Die ou het die regte idee, behalwe dat tolgelde totaal verbied moet word en so ook lisensies. Bestuurders kan net ‘n kusus doen en die eksamen slaag en dis al wat nodig is. Die lisensies is net een groot geldmaak spul en help niemand nie, behalwe die regering se sakke.

  10. I’m also opposed to the tolls.
    *hugs*

  11. Hulle gaan maar na my moet kom soek…

  12. Ek stem saam.

  13. Good, now get into understanding why it is unlawfull and evil.

  14. My broer het ‘n Duitse bestuurderslisensie wat hy in 1972 (?3) gekry het en wat vandag nog geldig is.

    Maar in Duitsland moet motors elke 2e jaar ingeneem word vir ‘n padvaardigheidstoets voordat sy lisensie weer hernu kan word – maak sin.

  15. Ek het nei ‘n probleem daarmee dat motors vir padwaardigheid getoets word nie, maar wel met die registrasie en lisensie. Registrasie beteken dat in effek gee jy titel oor an die regering en dus gebruik jy nou hul motor onder hulle statute. Hulle kry dus waarde uit iets wat jy gekoop het, sonder dat hullebetaal en dis bedrog soos ek verstaan.

    Daar behoort net ‘n aantekening gemaak te word rakende jou motor, dan het hulle geen titel besit nie.

    Oor persoonlik bestuurders lisensies geld omtrent dieselfde, behalwe dat ons nog steed sogenaamde ‘common lae regte” het. Dis daai regte wat hulle steel die oomblik as jy ‘n bestuurs lisensie kry. Dus verander hulle ‘n inherente reg in ‘n betaalde voorreg, weereens onder kleur van wet, wat eintlik maar net beteken dis bedrog.

    Sover ek kon navors hoef net mense wat paaie gebruik vir wins, lisensies te kry en tolgeld te betaal. Dis nou volgens common law, soos ondersteun deur baie uitsprake, veral in Amerika. Hopelik sal die ding ook binnekort in ons howe getoets word.

  16. Dit bly moeilik.Punt is net,die paaie moet onderhou word.Dis klaar gebou en iemand moet nou daarvoor betaal.Is dit dan nou regverdig om dit uit die staatskas te vat?Dit beteken ‘n boer op ‘n verafgelee plaas,betaal nou vir ‘n pad waarop hy nooit ry nie!Die gebruiker van die pad moet daarvoor betaal.
    Ek stem saam dat dit oop is vir bedrog,maar hopelik kan daar na ander oplossings gekyk word.Feit bly staan,oor ‘n kort rukkie ry ons weer op ‘n flenterpadstelsel en dan kerm almal weer daaroor.Ons is ‘n regte klomp moangatte!

  17. Ons betaal klaar belastings vir al die goed. Dubbele belastings is onregverdig en moreel verkeerd.

    Die ANC regering steel te veel, mors te veel en wend teveel vir gemors idees aan, dis die probleem.

  18. Sanral het die geld in die buiteland geleen en nou moet dit terugbetaal word.Dis net so goed jy leen geld by die bank en weier dan om dit terug te betaal.As hierdie geld nou van die regering verhaal gaan word(wat op die end sal gebeur as al die tolpadgebruikers weier om te betaal),betaal jy buitendien dubbel daarvoor,want iewers moet die geld vandaan kom.Moenie verbaas wees as dit in ‘n brandstofheffing gaan opduik nie.Dan is dit weereens die spiraal van prysstygings en iemand wat nie eers ‘n kar het nie,betaal indirek vir die paaie.
    Ons het pragtige nuwe paaie gekry deur lenings en nou moet ons help om dit te betaal of maar tevrede wees wanneer die stelsel oor ‘n paar jaar weer vol gate is!

  19. Dit gaan nie oor die impak wat jou motorfiets het of nie het nie.Jy gebruik die pad en moet daarvoor betaal.As jy deurry sonder om te betaal,is jy niks beter as ‘n amptenaar wat steel nie!

  20. SANRAL is ‘n besigheid wat sy eie dinge reel. Om van ons te verwag om te betaal vir hul lenings en sodat hulle vet winste kan wys is nie eerlik of wettig nie. Het hulle die padverbruiker gevra of hulle instem tot die lening, tot die rente ens ens? Nee, dus is daar geen kontrak en algemene reg staan nog vas. Dis tyd dat ons vas skop en nie enige iemand toelaat om ons in finasiele hoeke te druk nie…die regering inkluis.

  21. Lees hier wat en wie SANRAL is http://www.nra.co.za/live/content.php?Category_ID=6.’n Deel van die befondsing van die paaie is deur die regering gegee en die ander moes geleen word.Van die begin af,was al hierdie inligting op die tafel,maar toe het niemand gekla nie.Betaalslag en almal skreeu bloumoord.Die paaie is gebou en nou is dit betaaltyd,finish en klaar!

  22. Verkeerd, baie het gekla maar is geignoreer. Die fatcats wat bribes gekry het het seker gemaak dat die dinge voortgaan en teen erg opgeblaaste pryse, nes elke ander projek nog ooit onder ANC bewind.

    Verder gaan die tol geld nooit ophou nie en dis nog ‘n groter euwel.

  23. Ek verdedig hulle nie.Maar het jy enige bewyse van die bribes of is dit hoorse?Ek probeer net objektief daarna kyk,dat ons ‘n nuwe padsisteem gekry het en dat dit betaal moet word.Ek is net so gefrustreerd soos jy oor alles wat so in duie stort,maar vir eens lyk dit nou of iemand hul werk gedoen het en nou wil niemand daarvoor betaal nie.Ek vra maar net.Ons is al so vuisvoos en wantrouig,dat ons perspektief begin verloor.

  24. Ek daag SANRAL uit om oop kaarte te speel en die totale rekening, begrotings en betaling syfers te publiseer en ‘n onafhanklike ondersoek daaroor toe te laat….

    Feit is, hulle is ‘n besigheid wat ‘n risiko geneem het om wins op onregverdige wyse te maak en nou boomerang dit. Geen kontrak, geen betaling, dis die wet.

  25. Net groot publieke maatskappye het die paaie gebou.Alles was in die ope,so niemand kon iemand “gebribe” het,soos wat jy beweer nie.Daardie maatskappye se winste word elke ses maande openlik gepubliseer en as jy dit lees,sal jy sien geeneen van hulle het skouspelagtige winste gemaak nie.Inteendeel van die maatskappye is in die moeilikheid.Net een buitelandse maatskappy het ‘n kontrak gekry en hulle sukkel hul gatte af om die deel by Gillooly’s klaar te kry.Doen liewer jou huiswerk en moenie staatmaak op ongegronde stories van Jan Publiek,wat orals op die internet rondvlieg nie!

  26. Gestel dit is nou nog voor die paaie gebou is.Hoe sou jy te werk gegaan het om dit van die grond af te kry?Finansiering,kontrakteurs ens.

  27. Sou seker gemmaak het die regering is skoon ek gebruik belasting geld korrek. Dis die geheim van alles en dis presies waarom ek teen die betaal ding is.

    ONS HET KLAAR BETAAL, DIS ‘N FEIT.

  28. Ons het NIE klaar betaal nie!Slegs ‘n gedeelte is uit die staatskas geneem en die res is geleen!Hoe moeilik is dit om te verstaan?Die maatskappye wat die netwerk gebou het is almal bekende SA.publieke mpye,waarvan ek alreeds geskryf het dat hul NIE buitensporige winste gemaak het nie!Al hierdie informasie is publiek!Hoekom kerm niemand oor die bestaande tolpaaie nie,maar almal gil en skreeu oor ‘n gerieflike padsisteem wat BROODNODIG was!Die oplossing is dat die wat nie wil betaal nie,ry op die agterpaaie vol gate!
    Terloops,jy het nog steeds geen substansiele bewyse gelewer van “bribes” nie.Wie het vir wie “gebribe” en hoe weet jy daarvan?Of is dit weer die gewone ou ongesubstansieerde “feite” wat op die internet rondvlieg?

  29. Jy het ook nie ordentlik geantwoord op my vraag hoe jy die bou van die paaie sou finansier en organiseer nie,net ‘n lam antwoord van tjek of die regering die geld reg gebruik.Wat sou JY doen as jy die regering was?

  30. Oor bribes net dit: Moenie te gou oordeel nie, die dinge kom oor lang tyd uit. Nou is dit nog te kort op tyd. Met al die groot projekte tot dusver was die ANC nooit skoon nie, dus vertrou ek hulle nie. Internet het niks daarmee uit te waai nie, ek gebruik net my gesonde verstand.

    http://www.iol.co.za/motoring/industry-news/many-more-toll-roads-coming-1.1075506

  31. Ek weet van al hierdie dinge en dit maak my net so kwaad,maar feit bly staan jy kan tog nie van ‘n ou wat in Tweeling in die Vrystaat bly, verwag om te betaal vir ‘n luukse pad waarop jy elke dag ry nieDie volgende stap is nou dat die regering al daardie lenings gaan afbetaal en raai met watter geld? So,maak nie saak watter kant toe jy spring nie,betaal sal jy betaal.Waar alle belastingbetalers eers net vir die helfte sou betaal,gaan die volle bedrag nou van almal verhaal word, omdat selfsugtige gerbruikers van ‘n wereldklas padwerk,weier om te betaal.Jammer dit werk nie vir my nie.

  32. Die wet is dat jy nie hoef te betaal vir iets wat jy nie voor gevra het nie. Dis die beginsel…ek bly in die Vrystaat en verwag dat as ons n ie die ding nou stop nie, gaan die hele land binnelort vol tolpaaie wees. Ons almal gaan net verder verarm word daardeur.

  33. Ons praat nie nou oor ander bribes nie,Ek soek feite in die geval van SANRAL se toekenning van die kontrakte aan bekende publieke maatskappye.Vir jou informasie,daar was te veel werk en te min maatskappye,so ek weet nou nie wie sou vir wie gebribe het nie.Feite asseblief!

  34. Nou lieg jy.Die padstelsel hier in Gauteng was in ‘n benarde toestand en almal het gekerm en gekla dat dit reg moet kom.Siende jy in die Vrystaat bly,weet jy duidelik nie watter nagmerrie dit was nie en hoe verlig almal nou is nie.Nog iets,hierdie nuwe paaie is klaar stampvol en gaan binnekort weer uitmekaar val en die gebruiker MOET DAARVOOR BETAAL!

  35. ek ry liewer op ‘n tolpad as op geen pad nie.Het jy al gesien hoe lyk ons sekondere paaie?Was jy al oor die grens in ander Afrikalande?As jy nou ‘n gemors wil sien dan is dit om drie ure te ry aan 70 kilometer.Ek was daar,ek weet waarvan ek praat.Be my guest!

  36. Ek kan gladnie inkom op hierdie artikel nie.Gooi net “error page”.Sal dit graag wil lees.

  37. Ek het jare in Johannesburg gebly so jy kan my niks vertel nie. Verder werk ek al baie jare in Afrika en oor die aardbol en reis dus baie rond, so weereens, jy kan my niks vertel wat ek nognie gesien het nie.

    Antwoord my vraag: Hoekom was die kostes so hoog en waar is daai geld heen?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.