2012 soos ekke dit sien.

Januarie 3, 2012 in Sonder kategorie

BofA-ML voorspel dat die goudprys in die volgende 12 maande tot tussen $2 000 en $2 500 per fyn­ons kan styg.

Die lees ek vanmore op FIN24 en al wat dit vir my beteken is dat die ekonomie op die ou aarde nog in baie groter moeilikheid gaan beland. Die onbeheerste aanteel van mense is nou besig om lekker die poppo te slaan. Dit tesame met ‘n uiters bose bank stelsel, moreel korrupte regerings, uitgediende regerings vorme en ‘n “REGS” stelsel wat net een doel het nl om mense te beroof, gaan alles mooi saamwerk om nog heelwat burger oorlog situasies te veroorsaak.

Blikskottel..weet dat die regte oplosssing ongewild is en verwag daarom die ergste.

18 antwoorde op 2012 soos ekke dit sien.

  1. TS het gesê op Januarie 3, 2012

    Ek moes 30 jaar gelede ‘n paar goudaandele gekoop het

  2. Dis omtrent tyd……

  3. Neander het gesê op Januarie 3, 2012

    Dei goudprys is juis ‘n barometer van onsekerheid.

  4. avega het gesê op Januarie 3, 2012

    Jy’s optimisties vanmore.

  5. Neander het gesê op Januarie 3, 2012

    Nee, jy moes fisies goud gekoop het wat alreeds gemyn is, want die kostes van die myne is te hoog. Kyk maar die grafieke.
    Koop liewer Newgold ens.

  6. Neander het gesê op Januarie 3, 2012

    Platinum is steeds duurder as goud en dis ‘n gebruiksitem.
    Newgold is ook ‘n proposisie.

  7. TS het gesê op Januarie 3, 2012

    Ek wil dadelik geld maak … nie in/vir die toekoms nie.

  8. Neander het gesê op Januarie 3, 2012

    Juis, die Allgold indeks het baie minder gestyg as Newgold wat ook genoteer is.

    http://etf.absacapital.com/Products/Exchange%20Traded%20Funds/NewGold/Pages/default.aspx

  9. Aandele sal nooit iets beteken as die endgame aan die gang is nie…dan tel net regte goud.

  10. Ek is, jy moet jy sien as ek die VOLLE waarheid praat.

  11. Absoluut en moet olie wat minder word gaan alles net vererger.

  12. Koop fisiese goud, dis nog nie te laat nie.

  13. TS het gesê op Januarie 4, 2012

    En dan doen ek ‘wat’ daarmee?

  14. Lisaman het gesê op Januarie 5, 2012

    You just have to keep living and enjoy what you have!!

  15. Die jaar wat voor le lyk maar bleek.

  16. Ek stem saam, maar hoop en bid vir die beste. Moet erken dat in ons besighede dit baie goed gaam sover en dat ons gebede verhoor word.

  17. I do that and with that also build up extra income streams. That is the only way forward as I do not see simple savings ever making anyone secure.

  18. Die dag as papier geld niks werd is nie, soos in Zim, dan sal daai goud jopu enigste ware geld wees om mee te koop. Op die korter duur sal jy dit binne redelike tyd net sien toeneem in waarde. Die keuse is of jy in papier wil wees wat net waarde verloor of goud wat deuir eeue sy waarde behou?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.