REAL peoples government
Januarie 1, 2012 in Sonder kategorie
I am a firm believer that municipal workers, the cops, speedthigs, the magistrates etc should work directly for the communities and people they serve. If we directly employed them, disciplined them and paid them, this type of thing would never have been seen. This photo was taken during the one day municipal strike in my hometown of Parys.
Blikskottel: Understands wat real peoples government is and what we have now is not it.
rosiemetdorings het gesê op Januarie 1, 2012
ek sien die gemors nie eers raak as ek na die mooi blou lug op die foto kyk
benmica het gesê op Januarie 1, 2012
God seen jou met gesondheid en ‘n lang lewe. Vreugde en genoeg kos in die kombuis.
Blikskottel het gesê op Januarie 2, 2012
Dankie, ek aanvaar dit.
Blikskottel het gesê op Januarie 2, 2012
Dis hartseer om te sien hoe die imbesiele alles wat ons bou opneuk.
HeavyHenry het gesê op Januarie 2, 2012
lyk mooi né!
Madhatter het gesê op Januarie 2, 2012
Kort en kragtig gestel. Dis ontstellend.
Blikskottel het gesê op Januarie 3, 2012
Mooi deur die blare ja, maar dis mos hoe demokrasie(meerderheids regering) werk.
Blikskottel het gesê op Januarie 3, 2012
Ja, maar ek dink my oplossing is al wat kan werk.
Maghitta het gesê op Januarie 3, 2012
nee aarde, dit is hoe owamboland elke dag lyk in nambia! geen respek vir niemand nie ek praat nie eers van selfrespek nie
Blikskottel het gesê op Januarie 6, 2012
Dis siek, maar oral waar ek in Afrika gaan sien mens die tipe ding.