The battle of blood river

Desember 16, 2011 in Sonder kategorie

The Voortrekker commando under Andries Pretorius and Sarel Celliers make a solemn promise to God. Should they be victorious, they undertake that they and their descendants will annually dedicate the day of the conquest to the glory of God alone. This promise was repeated nightly until the Battle of Blood River on the 16th was fought.

 

Blikskottel: Honors the sacrifes made on that day and honors that covenant.

28 antwoorde op The battle of blood river

  1. TS het gesê op Desember 16, 2011

    Lekker naweek

  2. Hubris aan die kant van die Zoeloes ?
    Ek wonder wat sou gebeur het as hulle in die nag aangeval het ?
    Jare later verslaan hulle die ander verstarde
    groep krygers, die Britte by Isandwhlwano.
    Was Piet Retief dom om nie maar met n gelofte
    voorsorg te tref nie?

  3. Tina die diplomaat.Besit nie eers n stok
    waarmee aan n bynes gepor kan word nie.
    Slim , Tina.

  4. TS het gesê op Desember 16, 2011

    grinnik… jy begin my ontstellend goed ken… ek het nogal gesit en wonder of ek moet sê wat ek dink of ek neutraal moet bly…

    Terwyl jy(Bruggie) nou begin het:
    Ek dink God hulle sou laat wen het as hulle net gevra het? Ek glo dit is ‘n mens uitgedinkte ding wat God moes oortuig. Ek sukkel ook erg met beloftes wat ander mense vir my maak…

  5. TS het gesê op Desember 16, 2011

    Jy is reg oor die stok en die bynes ook ‘n paar jaar gelede het bye in my dak ingetrek en die bure het klein kinders gehad en gekla … my hart was seer toe hulle uitgerook is, want baie van die bye gaan maar dood ook

  6. Neander het gesê op Desember 16, 2011

    Ek wil nie nou ‘n politieke/wetenskaplike debat open nie, ek het vantevore ook al hieroor gekommentaar:

    Veldslae en gevegte word beslis deur taktiek, getalle, beplanning ens. Dis tog waarom daar militêre akademies is, die bekendste seker West Point in die VSA.
    Dan gebeur dit ook dat veldslae soms deur minderhede gewen word, juis deur taktiek en verrassing, ens.

    Bloedrivier is een, met skanse, takkrale, natuurlike grense, genoeg vuurkrag, twee kannonne ens.
    Ook die Slag van Issus deur Alexander die Grote teen Darius van Babilon, 300 000 teen 600 000 man.
    Die Uyse en Potgieters het juis Natal verlaat weens die lokvalle ens.
    Ook die Battle of Hastings en talle ander.

    Isandlwana is juis verloor deur onvoorbereidheid, terwyl Rorke’s Drif en Ulundi deur beplanning gewen is.
    Europa het die inval van die More deur Spanje betyds gestuit met beplanning ens, anders was die hele Europa Moslems.
    Daar is legio voorbeelde.

    http://www.historyplace.com/worldhistory/topten/index.html
    http://en.wikipedia.org/wiki/Military_tactics

  7. The battle of blood river was faught to enable the white settlers to seize the land belonging to the African idiginous people. It was a land grab motivated by greed. Today most of the land still belongs to the decendants of the Voortrekkers. On 27 April 1994 the black majority got the country back. Today is the day of Reconciliation. Darwinia honours the Africans and whites who share this beautiful country without hatred and condemnation.

  8. Ek staan by dit.

  9. Nou praat jy loutere bollie. Meeste grond was onbeset, soos Ingilse oorlog rekords duidelik bewys het. Die Boere wou grond koop en het ook en verder het hulle onderhandel.

    Daai dag het die Zulu’s net hul verdiende loon gekry.
    ..mindyou hulle kry dit nou ook op ‘n nog slegter manier.

    O ja en sover ek kan sien besit die swartes tans lankal die meeste grond. Tot die teendeel BEWYS is, wat hulle natuurlik ten alle koste vermy, staan ek by dit en meeste Boere organisasies ook.

    Die issue tans is dat hulle te freakin stupid of lui is om landbou grond te wil ontwikkel vir hulself, maar eerder wil ploeg met ons mense se kallers.

  10. Jy skryf waar, maar ek dink daar is baie meer as net dit. Die beste bevelvoerders het nog altyd geweet die geestelike deel van elke man is die grootste wapen wat beskikbaar is.

  11. Nee hulle was slim en wys.

  12. Tina: Dankie, maar een of ander tyd moet elke een van ons ou volkie se mense tog die dinge aanspreek.

  13. Neutraal staan maak jou ‘n maklike target vir enige vyande….het jy nog nooit agtergekom nie?

  14. TS het gesê op Desember 16, 2011

    Hoe so? Ek is slegs ‘n klein druppeltji in ‘n groot dam?

  15. TS het gesê op Desember 16, 2011

    Hoekom? Ek is eerder trots op my eie menswees en my geloof en op die mense om my en ‘volk’ is heelwat laer op die lys. In die laaste tyd het ek my ook baie geskaam vir my volk.

    Ek gun jou jou volkstrots en ek respekteer jou siening, maar ek het jou al baie keer gesê my siening is glad nie so konserwatief nie

  16. @Tina: Die een druppeltjie wat ons dalk mag benodig om as volk vry te wees, mag dalk net jy gewees het..dink so daaroor.

  17. smella het gesê op Desember 17, 2011

    I’m not a supporter of volk’s feasts and not a follower at all, though I respect those who chose to do so.

    The Afrikaners have much to be ashamed of, as much as to be proud of.

  18. Neander het gesê op Desember 17, 2011

    Natuurlik, maar daar is nie ander magte of kragte teenwoordig nie, anders sou die M akademies nie bestaansreg hê nie.

    Dit is ook so dat die Voortrekkers die grond gekoop het (Sikonyela) en Piet Retief het die traktaat laat teken toe hy verraai en vermoor is. (Op dieselfde dag as Julius Ceasar in Rome.)
    Hy was egter gewaarsku.
    Die Strafkommando met Andries Pretorius het by Bloedrivier geseëvier.

    Dankie vir jou bydrae.

  19. Jou rassisme is afstootlik.

  20. Rassisme? Moenie dat ek lag nie. Kyk eerder na die feite op die grond en erken vir ‘n slag die waarheid. Baie swart mense is besig om dit te ook doen en ek respekteer hulle vir dit.

    Ek haat niemand, maar ek haat baie dinge wat mense doen en dis my goeie reg.

  21. This was certainly an occasion for pride and not shame, if you study the history of it.

    Some SUBSEQUENT interpretations of the meaning and effect of the Vow have been suspect, though.

  22. It was a covenant that deserves to be honoured, as being in connection to one of the closest things to a miracle imaginable.

  23. I agree, but again it is a personal choice that every person makes. The sad part is that if we as a Boer nation do not honor this covenant, we as a nation will not be blessed and to me it is clear that things are not going our way.

  24. It is your choice, but if you decide to not honor what you should, expect that there will be some price to pay.

  25. Suspect? That’s putting it nicely.

  26. jjanajj het gesê op Desember 20, 2011

    ek is dit met jou een, Darwinia.

    ek vier nie duisende mense se dood nie. nevermind watse ras hulle is nie.

    die slag van bloedrivier is ‘n AFSKUWELIKE DING en ‘n dag wat ek vir ‘n fok nooit sal ondersteun nie.

  27. Ja Jana, en die beste van alles is dat die Afrikaner dan ‘God’ bedank vir die bloedvergieting. En nog beter, hulle dink hulle was fokken great om te wen. Die Zoeloes het nie eers gewere gehad nie!

  28. @Jana en Dar: Wie was op die verdediging tydens daai slag? Nie die Zulu’s nie, dis verseker.

    My opinie is dat sou julle daar gewees het, sou julle albei of saamgeveg het en verseker ‘n ander deuntjie gesing het…of miskien is ek verkeerd en sou julle met die Zulus probeer onderhandel het of nog erger probeer weghol het.

    Dis maklik om te praat as jy nog nooit in ‘n situasie van lewe of dood was nie….en ja ek was, meer as een maal.

    Verder vier ons nie enige iemand se dood nie, maar wel die oorwinning as sulks en daarmee is niks fout te vinde nie.

    Laastens, lei die ou gesegde mos: Moenie na ‘n gunfight toe kom met ‘n mes nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.