My dog is not for sale!

November 13, 2011 in Sonder kategorie

Please be advised,

 

I am sick and tired of receiving questions about my dog who mauled six illegal immigrants, four eleven thieving Politicians, two Muslim Clerics, nine teenagers with pants hanging down past their cracks, eight customer service desk people speaking in broken English, three flag burners, a Pakistani taxi driver and several yuflieg idiots.

 

Blikskottel says: FOR THE LAST TIME…. My dog is not for sale!!

46 antwoorde op My dog is not for sale!

  1. Ag nee, blikskottel!

    Ok, maar kan jy dalk met jou hond teël?
    😀

  2. TS het gesê op November 13, 2011

    hehehehe… geen vrae van my kant

    Lekker Sondag

  3. What a proud owner you must be.

  4. Dis glad nie SNAAKS nie! Wrang humorsin!

  5. Angelor het gesê op November 13, 2011

    Dan moet ons seker niks se oor my Rottie Hyena kruising wat eers die inbrekers byt en dan vir hulle sit en lag nie…

  6. Your dog is smiling 🙂

  7. Jy meen tog nie persoonlik nie, Lou ?

    (Trust Bruggie om die kan om te skop.)

  8. Hy’s nie te koop nie, ek verstaan, maar wil jy hom nie vir my as geskenk gee nie? He he he Ok, ek hardloop solank………………….

  9. Verhuur jy hom dalk tog uit?

  10. Genade, maar ek is stupid!
    Sien nou eers …. hahaha

    Sorry blikskottel

  11. Die waarheid is eintlik dat ek die klomp foon oproepe haat.

  12. Myne kom uit Ingiland, dis waar hy party goed geleer het.

  13. Nee, ek gebruik hom elke aan, maar as daar babas kom is hulle te koop.

  14. Wag vir die kleintjies….

  15. Perrebytjie: Nee, die fout is by jou.

  16. Anglor: Ek dink jy’t
    ‘n wenner daarso.

  17. Darwinia: Absoluut en selfs die cops kom leer by hom. Diere het dit mos ingebore om te doen wat reg is. Die natuurwette is mos al wat hulle en mense aan gehoor gee en geen keuse het nie.

  18. Bertie: My blogs gaan oor geregtigheid, nie die reg nie.

  19. Maar heimlik bid jy ook vir so ‘n hond of hoe?

  20. …ek’s verstom…

  21. TS het gesê op November 14, 2011

    hehehe… ek soek ‘n minder polities korrekte brak… minder probleme

  22. Dis ook jou reg.

  23. Bwhaahahaha!

  24. Bwhaahaha! Nice een!

  25. LOL He must be on someones hit list 🙂

  26. mag ek sy tanne “leen”???

  27. Hello, Henry.

  28. Can I rent him for one day please?

  29. I also have a Rottie but she doesn´t laugh. Wrong breed.

  30. Ek het my opinie en jy het joune. Ek hou van jou hond, maar ek hou nie van die res nie. Ek het nog nooit gedink sulke grappies oor ander mense is snaaks nie.

  31. Nope, that is his war grimace.

  32. Is daar fout met my hond se natuurlik ingebore instinkte? Ek het hom nie opgelei nie, maar hy doen wat die natuur verwag. Hoe kan enige iemand dan tog iets verkeerd sien met sy optrede?

  33. Ek dink iemand het gedag ek is ‘n Nigerier of so iets, wat onder ‘n Afrikaanse naam trol.

  34. Normaal weg nie,maar as dit in die Kaap benodig word en jy betaal ons verblyf en vliegkaartjies kan ons iets reel. Hy het nog nooit die see gesien nie en ek het ook vakansie nodig.

  35. Sorry, het het nie vals tanne nie.

  36. Nee, voor ek hom saans uitlaat smeer ek hom bietjie swart sodat hy kan inpas.

  37. Henry soek jy ook ‘n kleintjie?

  38. Bly net uit die township uit, want die honde daar gaan ook hul natuurlike instink volg en jou vir brekfis opvreet.

  39. Ek spandeer heelwat tyd in townships, agv van my vrou se besigheid en tot dusver was ek nog nooit eers skeef aangekyk deur die honde daar nie. Hulle weet duidelik dat ek hulle geen kwaad wil aandoen nie, maar eintlik help, deur hul base te help geld verdien.

  40. Reggenoeg. Uit ‘n Christelike oogpunt, is hierdie wrang grappies van jou absoluut die regte manier. Geniet dit en doe so voort.

  41. Lisaman het gesê op November 15, 2011

    Now just sink your teeth into that!!!

  42. Sinking teeth in seems to be something he enjoys very much and who am I to judge or prevent him.

  43. Ja! sommer twee!

  44. ….are you sure…I will pay well??!!

  45. Sal jy ‘n paar dae se etes vir twee persone ook insluit?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.