Funny way to discredit communist thinking.

Oktober 29, 2011 in Sonder kategorie

A philosophy lesson given by an professor – I can’t remember verbatim – What is communism the question was. The answers where quite simple money for all. So the Prof then said the following.

 

Today we are going to write a test. The ones that have not learned and the ones that have does not matter. We are going to average the score does not matter how smart you are or unprepared. They wrote the test. The ones that worked hard and normally get 90% where averaged down to 60%.

 

The next day the Prof said we are going to write a test again and again we are going to apply communist practises. The ones that did not learn or worked where extremely happy for they have never reached a score of 60% due to the ones that have, so more the reason not to learn and work any harder.

 

The next test revealed and average of 50% average and all the non hard workers where happy but the hard workers felt done in because only a few of them are carrying the lot.

 

Once the 3rd test revealed a 40% average (Still in acceptance by the masses) the hard working few protested and rejected the plan of Communism.

 

 It did not favour the ones that work hard. It is a simple answer. To work hard and receive the reward is not bad.

 

Found on the internet somewhere…

 

Blikskottel…loves practical applications.

18 antwoorde op Funny way to discredit communist thinking.

  1. Die enigste manier om baie geld te maak is om ‘n job by die SA Munt te kry – daar sàl jy baie geld maak…
    🙂

  2. TS het gesê op Oktober 29, 2011

    Ek kerns op my tande as ek dink die matrieks maar 30% per vak moet behaal om te slaag!

  3. lora2me het gesê op Oktober 29, 2011

    We are all equal – but some are more equal than others = communism. Dis soos die vakbonde wat eintlik ‘n sosialistiese/kommunistiese oorsprong het (as ek reg is): die arme lede betaal vir verteenwoordiging en die vakbondverteenwoordiger wat aanvanklik ‘n doodgewone vloerwerker voor sy verkiesing was, sit in ‘n lekker kantoor, met telefoon en baie vryetyd terwyl hy vol salaris verdien. Wanneer almal toi-toi en staak en hul geld inboet, kry die voorloper, die “shop steward” nog steeds vol salaris. Is dit regtig regverdig? Natuurlik nie. Elke nou en dan kla hy oor random goed soos dat die toiletpapier te hard is of dat die mans krul van kraampyne sodat dit lyk asof hy altyd hul belange op die hart dra. ‘n Mens kry dom, dof en dan kry jy onnosel.

  4. klink bekend

  5. Ek het nou lekker gelag. Goed beskryf. Dit klink of jy ervaring van of single ply of shopsteward (luis met vlerke) het.

  6. dis amper soos demokrasie en kom ons loop kaalvoet deur die krokodilbesmette rivier. Die meerderheid, wat nie krokodil se kind ken nie, sê dan, ja wel ons weet wat dan gebeur.

  7. Jip, HLGK en meeste mense is te stupid om dit raak te sien.

  8. Jip, gelukkig sal party van ons nie in die val instap nie.

  9. In RSA is dit beleid.

  10. Dis kommunisme op Arika manier…een groot f-op.

  11. Jy het vergeet van ingebore boos!

  12. Ja en dan wil hulle dokters en base word.

  13. Net as jy deployed cadre baas is sal jy baie geld in jou sak kan sit.

  14. Dis hoe die massas dit toelaat om te werk.

  15. As I remember it the professor gave a course and asked the class who supported the ideals of communism. The majority put up their hands.

    He said alright, let us apply it this semester to the grading.

    Eventually the whole class failed and nobody wanted communism anymore.

    This is all besides the point, as it is the same essence as your tale, but I feel these slight details makes it a bit more engaging. 😛

    But, what do I know.

  16. Totale verval is dus die uiteinde.

  17. Inderdaad. Jammer, ek het slegs die skrywe en die eerste kommentaar gelees en aanvaar dis ‘n engelse blog.

  18. Ek gee nie om oor taal nie. Soms skryf ek Engels en soms Afrikaans en elke persoon kan gerus antwoord in die taal wat sy gedagtes beste uitdruk.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.