Are we steaks on the table of government?

Augustus 10, 2011 in Sonder kategorie

“A nation (or group of people) who do not use their intelligence are no better than animals who do not have intelligence and thus are steaks on the table by choice and consent.” –William Cooper

Today, I have a few questions for you to answer…and yes you need to think before answering.

1. Were you born a flesh and blood human being or were you born a name or number?

2. Did you have certain inaliable human rights when you were born?

3. Would you have paid taxes if there was no penalty for not doing so?

4. Why do corporations, companies (All legal person or fictions)  etc have a number to identify them?

5. Why should you have a number to identify you, if you are not a corporation, company or (legal person/fiction)?

6. Did you agree to being registered and given a identification number?

These questions are there to make you think about who or what you are. Personally, I am a “WHO”, not a what, even though I have realized it only recently. Not ever again will I allow anyone, including the government, it’s courts, it’s policymen etc, ever to see me or handle me as a “WHAT” again.

Blikskottel….is a human being, flesh, blood, soul etc, NOT anything else.

21 antwoorde op Are we steaks on the table of government?

  1. Sò ‘n mond kort jêm! Ek is mét jou.

  2. Enige logies denkende mens behoort te kan sien iets is groot fout in ons stelsels.

  3. TS het gesê op Augustus 10, 2011

    Hang af van wie na wie kyk

  4. Verkeerd, al wat tel is hoe jy na jouself kyk. Jy moet weet wie jy is en daarop staan.

  5. Ja, ou Blikkies, dis net sonner daai nommer kan jy NIKS doen nie…en nou praat ek nie eers van jouse ID nie…jou TAX no! Daar is mos iets in die bybel geskrywe dat as jy nie die nommer het nie sal jy nie kan handel drywe nie of so iets:-)

  6. Sonder daai nommer is jy beter af, aangesien jy nie aan hulle enige belasting hoef te betaal nie. Die regte ding om te doen is dan om per die Bybel op te tree en die amrs te help soos nodig ens.

  7. AG jy moenie te veel stres oorie nommer nie – mens het ‘n manier nodig om te onderskei tussen Blikskottel, Blikskottel en Blikskottel – miskien Oupa, pa en seun, om nie van allie nefies te praat nie…

  8. Bullshit, ‘n foto kan dit ook doen. Ek is ‘n mens, nie ‘n fiksie nie.

  9. Good for you Bliks. You tell ’em!

  10. Lisaman het gesê op Augustus 10, 2011

    Well done…Its the way we should all go!!

  11. Doen bietjie gesigsherkenning met ‘n komper uit die sestigerjare uit – dan sal jy vinnig sien hoekom jy nou ‘n nommer het – die goed het ‘n lang geskiedenis.

  12. I agree and many people are going that way. We just have to understand who we are and confront those who wan to make us out as “what’s” and not give them any authority over us.

  13. I am learning fast…

  14. Neewat nie regtig nie…dis nog redelik onlangs wat die gemors uitgedink is. Die Boere republike het bv nooit so iets gehad nie.

  15. Die Boere republieke het ook nie geweet wie was, en wie was nie, ‘n burger nie…

  16. Verkeerd, hulle het geweet deurdat geboortes aangemeld is by kerke, dope ens. Hulle het dus lyste gehad van wie almal burgers was, maar almal was onder sogenaamde “common law”, tot die Ingelse oorgaevat het en met al die bose USA idees alles opgeneuk het.

  17. Vir die regering – enige regering – om te moet staatmaak oppie rekords van kerke – is boos!

  18. Dis jou mening, wat na my mening redelik kortsigtig is. Sou jy eerder die joppies wil teoevertrou aan die ANC bv, of selfs ‘n commie regering soos in Cuba…dan eerder ‘n kerk.

  19. Jy weet, daar was ‘n tyd in die geskiedenis toe die kerk in beheer gestaan het van sake – Ons noem dié tydperk “Die Donker Eeue”.

    So ja – liewers enigiemand anders as ‘n kerk!

  20. Dus laat ons ooreenkom om te verskil.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.