Genocide

Julie 13, 2011 in Sonder kategorie

Genocidewatch has now placed the Boers on level 6…genocide is on the go and some people still live like all is good and well.

 

http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?27434-Nou-net-ontvang.Ons-is-op-vlak-ses-van-quot-Genocide-watch-quot-geplaas.%2Fpage13


Blikskottel..says enough is enough

7 antwoorde op Genocide

  1. Neander het gesê op Julie 13, 2011

    Die volksmoord is ‘n tragiese verloop van die geskiedenis.

  2. Of is die wat dit doen op DNA vlak so geprgrameer en kan dus nie geblameer word nie…na aanleiding van jou blog…

  3. Nee jy verstaan, die vraag is of jy iets doen daaromtrent.

  4. Neander het gesê op Julie 14, 2011

    Ek stel voor jy lees weer en my kommentare daar.
    Hofsake het bewys dat die mens keuses het, niemand kan agter DNS skuil nie.
    Dis waarom ons wette het, maar dit word nie toegepas nie.
    Ek staan ook vir die doodsvonnis, want ten minste word die gene uit die genepoel verwyder en die las vir die staat ligter gemaak.

  5. Toemaar, ek speel duiwels advokaat. Ek dink tog dat jou studie veld en die werklikhede rondom misdaad, wel nie lekker om dieselfde vuur sit nie. Of die gene bepaal aksies of nie, maar miskien is ingineurs soos ekke te dom om dinge te verstaan…

  6. Skokkend verby…

  7. I agree with you, Blikskottel. The situation is really shocking, and nothing is being done to stop these killings

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.