Truth is not racist / Facts are not hate

Maart 14, 2011 in Sonder kategorie

Truth is not Racist

Facts are not Hate

 

“It’s horrifying to imagine kids being proud to be White
Newsweek, Sept. 14, 2009

 

Funny enough there was no condemnation of this publication, I wonder why? I magine if a newspaper  said the same of blacks, or even worse Jews, we would have never heard the end of it.

If everyone in this world just realizes the two simple facts I mentioned at the start, I am sure the whole of this world will be a better place. It appears that the twisting of words and their meanings have become a form of art these days…

 

It makes sense to me that the Bible says that words are like a two edged sword, that it kills and maims…

 

Blikskottel…always aims to find the truth and only respects the truth.

18 antwoorde op Truth is not racist / Facts are not hate

  1. I like facts.. NO grey aeas..

  2. Modigliani het gesê op Maart 14, 2011

    As meer mense dit as hul “motto” kon gebruik was hierdie wereld sweerlik ‘n beter plek!

  3. TS het gesê op Maart 14, 2011

    Ek weet nie of ek trots is op my velkleur nie? Dit definieer nie my menswees nie en maak nie dat ek spesiaal is nie.

  4. MEleroux het gesê op Maart 14, 2011

    Ek verstaan nie die “horrifying to imagine kids are proud to be white” gedeelte nie. Elke rasgroep moet trots wees op wie hy is, dit is hoe hy geskape is en bepaal die kultuur waarbinne hy geplaas is, waarop hy trots behoort te wees. Die geheim is om nie minagtend te wees op ander wat nie dieselfde velkleur deel nie.

  5. Dis ‘n teer puntjie die, maar hou gerus my blog dop…miskein sal my volgende pos meer lig op die hele sakie werp.

  6. Jip,maar daar is tog ook dinge wat net onverklaarbaar is.

  7. Nee, hulle verstaan, maar politieke en ideologies doelwitte maak dat hulle dit ignoreer en misbruik.

  8. Ek is trots op my herkoms en daardie herkoms sluit in my velkleur, geloof en baie ander dinge. Check my volgende blog..

  9. melvanas het gesê op Maart 15, 2011

    Hulle malle-moere! Maar “back at the ranch” is dit bleik-middels vir velle, “straightners” vir hare en al daai te koop in hul negosie winkels.

  10. Dis om van siek te word.

  11. Ek het lankal ‘n besluit geformuleer: “Blank en skuldgevoel vry.”

  12. Ek stem saam, maar duidelik is daar groot druk op blankes om gladnie enige trots te mag he nie.

  13. Goed so, dis hoe dit hoort.

  14. MojoWire het gesê op Maart 16, 2011

    Once again a distortion from your favourite saveyourheritage site.

    here is the actual newsweek article:

    http://www.newsweek.com/2009/09/04/see-baby-discriminate.html

    The quote is from page 7.

    The article is about a study done about the racial attitudes of children.

    the actual paragraph reads:

    That leads to the question that everyone wonders but rarely dares to ask. If “black pride” is good for African-American children, where does that leave white children? It’s horrifying to imagine kids being “proud to be white.” Yet many scholars argue that’s exactly what children’s brains are already computing. Just as minority children are aware that they belong to an ethnic group with less status and wealth, most white children naturally decipher that they belong to the race that has more power, wealth, and control in society; this provides security, if not confidence. So a pride message would not just be abhorrent—it’d be redundant.

    You say you value truth and respect it, but then you would quote things without checking them…

  15. Ek het eers die omvang van hierdie skuldgevoel besef toe ek onlangs ‘n uittreksel uit ‘n verslag van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge gelees het, die opsteller was John Kane-Berman. Hiervolgens meen 52% Swartes, 29% Bruines en 54% Indiers dat Blankes moet leer om die tweede plek in die gemeenskap in te neem. Ek was nie verbaas hieroor nie, ek beleef die houding elke dag. Wat my wel geskok het is dat 43% van blankes ook dink dat hulle tweedeklas-burgers behoort te wees! WTF?!?!

  16. No, this is not out of context. I just placed on little headline, but there as thousands of documents on record that clearly shows the truth on this issue.
    If you want, I;ll be welocoime to blog some, but it might take many blogs and create even more division.

  17. Ja, kyk na mojowire se comments, dan verstaan jy presies waaroor dit gaan. Hulle doen iets en probeer alles met sogenaamde “Konteks” wegsteek, maar die mense wat die teiken is begin nou wakker skrik en vir hulself opstaan, so die tipe backlash moet ons verwag.

  18. MojoWire het gesê op Maart 18, 2011

    Wel ek kan nie glo jy wil nie erken dat dit uit konteks is nie. Hulle het selfs die qoutes op die verkeerde plek gesit. As jy nie daai Newsweek artikel verstaan nie sal ek dit aan jou verduidelik.

    Daar was geen ‘condemnation’ van die artikle nie, want die artikle het nie gese wat jy dink dit se nie. Dit was ‘n onskuldige artikle wat gegaan het oor ‘n eksperiment van ras verstand in kinders. Mense vat een lyn uit dit uit en se allerande kak daaroor. Ek is verbaas daar is nie ‘outrage’ oor hoe hulle daai quote gemisbruik het op daai saveyourheritage site nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.